Michelle Pieterse
@michelleibrandt
Jesus bo alles!| Dans is my asem | Mev Pieterse | Trots afrikaans | Mal verlief, geseend en gelukkig ♥
ID: 38641197
08-05-2009 10:29:46
5,5K Tweet
898 Followers
172 Following
Kontak vir Vaughn van Wyk as jy my wil bespreek vir jou fees of funksie of enige geleentheid by (082) 3010820 of epos [email protected]
"KarlienvanJaarsveld: 'N clip van my laaste show by atterbury teater.Was 'n lekker aand! Sien julle môre aand... youtu.be/cCaeKQhdaqs" mooi man!
Girls, julle moet hom lees! ♡♡♡ Chanél van Wyk Annica Nastassja @TrixVivier Karizaan Dempers #lovereading #love
Vandag verlang ek na julle twee! Mis die geselsies en lawwigheid. Liefde in my hart! @TrixVivier Michelle Pieterse
"@TrixVivier: Chanél van Wyk Michelle Pieterse KOFFIE DATE BEVESTIG! Sodra my voete terug in SA is!"deal! !!! Ons wil alles hoor!
My mooiste Andelien Engelbrecht op haar groot dag! #steyntroue #bostroue #mooistebruid #bruidsmeisie
Mooi Mooi KarlienvanJaarsveld ons dans lekker vandag op jou musiek. Girls like Nr 1 en juf Nr 8.
Congratulations to all the folk BMW South Africa Plant Rosslyn. #JDPower #IQS #Platinum Award! jdpower.com/press-releases…