Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile
Lana Hitge

@vissermanprojek

Stories skryf is my lewe! (En soms help die Urkebonkel my as die woorde min raak)

ID: 923637720521560065

linkhttps://lanahitge.wixsite.com/griffel-wriemelkous calendar_today26-10-2017 19:49:27

1,1K Tweet

197 Takipçi

824 Takip Edilen

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

“Solidariteit is die grootste klig van ons typ Ja hulle misbruik ander mense om goed te lyk Spesifiek Helpende Hand laat mense wat elke dag Met die dierbare landsgenote wat geval het Al die werk doen om alles te reel...." Uit: Warrior (D-Leo) youtube.com/watch?v=kwOlJW…

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Muslims, atheists, and Christians do the exact same charity Now that got me thinking that the church ain’t supposed to be Doing charity like the world is doing it So I went back in history and the early church did bring Uit: Warrior (D-Leo) youtube.com/watch?v=kwOlJW…

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

I’m a warrior and I won’t be stopping I’m a warrior evil makes me nauseous I’m a warrior defending honor I’m a warrior in this Godless society I’m a warrior defending the weak I’m a warrior I’m ending false kings Uit: Warrior (D-Leo) youtube.com/watch?v=kwOlJW…

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Those who have been in the gutters will tell ya That the hardest thing to overcome is all the Times your dignity has been crumbled by loving Folks who can’t see that your other needs are still valid From "Warrior" by D-Leo youtube.com/watch?v=kwOlJW…

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Jy gaan net weet waaroor die verhaal gaan, indien jy dit lees 🤓 Ek stuur die PDF daarvan graag GRATIS aan jou. Stuur vir my 'n Whatsapp na 0828531034

Jy gaan net weet waaroor die verhaal gaan, indien jy dit lees 🤓

Ek stuur die PDF daarvan graag GRATIS aan jou. Stuur vir my 'n Whatsapp na 0828531034
Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Ek wil graag jou opinie oor hierdie verhaal wat ek geskryf het hoor. Stuur asb vir my 'n whatsapp na 0828531043. Ek stuur graag vir jou die PDF gratis.

Gekraakte sement waaraan bakstene desperaat klou Laat die verdiepings - vier van hulle - in die lug op vou Dink jy dat ook die versletenheid van hierdie gebou Treur oor die Mussie-we Gifsiklus se uitklophou?

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Kinders skop fluks na 'n pap afgeremde sokkerbal Terwyl hul jolige gille oor die sementblad knal Lywige grootmense wat tam teen stoeptralies hang Het die Mussie-we gifsklus dalk hulle hoop laat taan?

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Wanneer dit pap begin reën moet jy skep Elke een van ons weet dit Maar soms moet jy ook 'n paar woorde rep Jou beste voet voor jou sit Dis nou indien jy 'n ekstra skep of twee wil hê Dis hoe die 'Mussie-we Gifsiklus" werk... … die antwoord sal in witvoet manipulasie lê

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Hospitaalbesoeke en toetse… bloeddrukpille Daarna dapper-stapper omdat taxi-geld ontbreek Hoe het die "Mussie-we Gifsiklus" se ruwwe steek Hul lewe wreed gereduseer tot siekte-vullers?

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Oom Gert en Bets se seun besteel hul rot en kaal Al is daar ook nie eers veel in hul woonstel om te gaps Dis die dwelm-gogga waarteen hulle hul moet staal Het die "Mussie-we Gifsiklus" die knaap se siel geraps?

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Elaine se stem bulder, skreeu en huil dwarsdeur die vertrek ...histeries Toe tant Ansa die guns vra, het haar ma se oë gerek ...numeries Het die "Mussie-we Gifsiklus" tannie Bernice gewek ...fanaties Om Elaine op te stook om tant Ansa se guns te onttrek ...patologies

Lana Hitge (@vissermanprojek) 's Twitter Profile Photo

Indien jy graag hierdie verhaal uit my griffel wil lees, is jy welkom om dit GRATIS af te laai by: lanahitge.wixsite.com/griffel-wrieme…

Indien jy graag hierdie verhaal uit my griffel wil lees, is jy welkom om dit GRATIS af te laai by: lanahitge.wixsite.com/griffel-wrieme…