Vida Booysen
@vida1b
Media24 agricultural journalist working for Landbouweekblad in Bloemfontein. Tweeting my own views on economics, agriculture, random things & thoughts. No DM's
ID: 298474768
14-05-2011 11:24:18
5,5K Tweet
6,6K Takipçi
2,2K Takip Edilen
Gaan ons uiteindelik aksie sien? 'Buitengewone omstandighede benodig buitengewone optrede. Die energiekrisis is 'n eksistensiele bedreiging vir SA ekonomie.' landbou.com #sona2023 #energycrisis
Groot nuus vir landbou en die Vrystaat: Die Universiteit va die Vrystaat het pas gehoor dat hy toestemming gekry het van die nasionale departement van hoër onderwys om van 2027 af 'n veeartsenykunde-departement te bedryf. landbou.com