Touch of Class
@touchofclassmus
Touch of Class is 'n SA musiekduo met veelsydige sanger Ruhan du Toit en legendariese kitaarspeler Deon van der Merwe.
ID: 1723084093
http://www.touchofclass.co.za 02-09-2013 18:03:05
574 Tweet
790 Takipçi
278 Takip Edilen
Breek dit nie jou hart dat ongeveer 8 000 kleuters met 'n honger magie moet gaan slaap nie? Help #ColeskeArtists en Solhelpendehand om etes aan dié kleuters te voorsien. SMS STOP na 38969 om R10 te skenk. #Stophonger Corlea Touch of Class Monique Steyn Tarryn Lamb
Jy het seker al die lusmaker van Steve Hofmeyr, BOBBY VAN JAARSVELD, 🎼(J) (A) (Y)🎤, Bok van Blerk en Ruhan Du Toit se snit, Die Land, gehoor. 'n Spesiale embleem en plegbelofte is geskep om saam met hulle die boodskap van hoop te dra. Besoek dielandbehoortaanjou.co.za vir meer.
As jy nog nie die nuwe Afrikaans is Groot Vol. 11 dubbel-versamelalbum besit nie kan jy Touch of Class se nuwe snit, Ek Wil Eendag Kan Sê, môreaand vir die eerste keer op Jacaranda FM hoor. Dié snit is dan die #HotHit met @itsDannyPainter. Luister saam.
KAAPSTAD NEEM KENNIS! Is julle reg vir Afrikaans is Groot? Kaartjieverkope open nou om 09:00! Slegs beskikbaar by Computicket. Maak seker julle mis dit nie, want dit gaan nóg GROTER wees! Klik hier om te bespreek: bit.ly/AiGKaap_19.
Hier is goeie nuus. Daar is 'n #blackfriday aanbod op AiG-kaartjies vir die konsert van 29 Nov. 19:30. Die eerste 200 kaartjies wat in die R350 prysklas verkoop word kry 2 kaartjies vir die prys van 1. Nou dít is 'n winskopie. Moet nie uitmis nie. Slegs by Computicket.
Kry vandag jou kaartjies vir #ClassicsIsGroot 2019. Met kunstenaars soos Monique Steyn, Elvis Blue en Touch of Class wat ou treffers afstof en op hul besonderse wyse vertolk, beloof dié vertoning om jou mee te voer. Kry dit hier: : bit.ly/Classics2019.
Op 23 Desember kuier Leah, Willem Botha en Touch of Class in die pragtige dorp Jeffreysbaai - wat ook onlangs aangewys is as Dorp van die Jaar! Hulle gaan by #JollyDolphin in aksie wees - maak seker jy kry jou kaartjies vroegtydig! kykNET TV kykNET Nou!
Kaapstad, julle is ongelooflik! Al die AiG-konserte is TJOKKENBLOK! Ons maak spesiaal vir julle 'n 5de konsert oop - dit is die eerste keer ooit so help ons asseblief om rekords te breek en Afrikaans GROTER as óóit te maak. Klik hier: bit.ly/AiGKaap_19. Computicket