VIA TV
@viatv
Vars, interessant en avontuurlustig op DStv-kanaal 147. π Klik op die skakel hieronder vir ons TV-gids. π
ID:3521949135
http://viatv.co.za/ 02-09-2015 09:48:16
9,3K Tweets
5,9K Followers
2,2K Following
Naby Bapsfontein in Gauteng woeker Mbali Nwoko as boer, entrepreneur en spreker. Van terugslae kan sy ruim getuig, maar van gaan lΓͺ is daar geen sprake nie! Kyk #Landbouweekliks elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147 .πΎπ β
Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com .
Vandag op #BoerSaamMetDieNatuur gaan kuier ons by Piet Gildenhuys. Hy het van konvensionele na bewaringsboerdery oorgeskakel en nΓ‘ struikelblokke en inspirasie uit die Suid-Kaap Γ©n AustraliΓ«, getuig sy gesonde grond van sukses en voorspoed!π¨βπΎπΏ Skakel in om 19:30.
Saam met SSK.
In hierdie episode van #Landbouweekliks vat ons die grondpad na Boer Graeme Jarvie in Greytown, KZN. Kom leer meer oor hierdie boerdery, vanmiddag om 18:00 op #ViaDStv147 .πΎπ β
Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com
Kom kuier saam met #Landbouweekliks by 'n merkwaardige boerdery! Magmar Beefmasters in Swartberg, word bedryf deur Dawie du Plessis. Ons vind uit vanwaar kom sy sukses. Kyk saam elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147 .πΎ
Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com
Ons skop die eerste episode van #BoerSaamMetDieNatuur af met 'n besoek aan Jacobus Human in die Heidelberg-distrik. Vandag vind ons uit wat maak hierdie boerdery suksesvol. Kom kuier saam, elke Dinsdag om 19:30 op #ViaDStv147 .π¨βπΎ
Saam met SSK.
Dis die 300ste episode van #Landbouweekliks en ons kuier in KwaZulu-Natal by Judy Stuart! Sy is iemand met βn blywende impak op die landboubedryf!πΎ Kom hoor haar storie vanmiddag om 18:00 op #Landbouweekliks .π
Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com
In #Nisboere gaan kuier ons by Mooihoek Berry Farm in die Oos-Kaap, βn boer van Setlagole maak wins uit doodgewone karkoere en ons verwelkom Nisboere se nuwe mede-titelborg, JAC Motors Global. Kyk saam elke Sondag om 20:00 op #ViaDStv147 .π§βπΎ
Laeveld Agrochem Laeveld Agrochem
Op die reisagenda vandag is Villiersdorp en Botrivier! Perdritte, kwilt-werk, padstalbesoeke en βn wynproe is deel van die pret op #PlattlandToe ! Kyk saam elke Woensdag om 18:00 op #ViaDStv147 .π₯³
Met heruitsendings Saterdae om 10:30 en Sondae om 18:30.
Annette het 'n mediese kondisie wat haar vel beΓ―nvloed en sy is selfs geboelie daaroor op skool. Gelukkig kan die dokters van #DrNou haar help om haar selfvertroue terug te wen!π€© Kom beleef hierdie transformasie vandag om 19:30 op #ViaDStv147 .
Saam met 1,2 Smile Dentistry
David en Bianca ontmoet vir verloofdes Bianca en Keithan. 'n Glanstroue, 'n indrukwekkende huis en 'n droomwittebrood in Japan is op die tafel... Kom vind uit wat hulle kies in hierdie episode van #TrouTrekOfToer ! Woensdae om 20:00 op #ViaDStv147 !π
β
Saam met FlightCentreRSA
Agter die skerms van hierdie week se #Landbouweekliks -besoek op Rietfontein! Kom kuier saam tussen die kersieboorde!π Skakel in elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147 .
*Heruitsendings Donderdae 18:30, Saterdae 07:00 en Maandae 18:00.
AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA en @Landbouweekblad.
Dis amper tyd vir #DieGrootAfskud om af te skop! Maak 'n knoop in jou oor vir volgende Dinsdag, 13 Februarie en skakel in om 20:00 op #ViaDStv147 . πͺποΈββοΈπ€©
Kyk, daar is darem net iets opwindend aan 'n kombuis-makeover! In #HartVanDieHuisMetUniversalKitchens volg ons die proses van begin tot eindel! Kom kyk hoe herinneringe in Minki se nuwe kombuis geskep word! Dinsdae om 17:00 op #ViaDStv147 .π₯³
Saam met UniversalKitchens
Die Wes-Kaap se jongboer van die jaar vir 2023, Christi van den Heever leef sy passie uit by Rietfontein. Hy het diΓ© boerdery se omset binne vyf jaar byna verdubbel! Kyk #Landbouweekliks vanmiddag om 18:00 op #ViaDStv147 !π¨βπΎ
Saam met AFGRI, Bayer AG, @DEKALB_SA, landbou.com.
Kom saam #PlattelandToe !π Villiersdorp en Botrivier is hierdie week in die kollig. Hier is 'n paar vinnige feite oor diΓ© interessante dorpies. Skakel Woensdag om 18:00 in vir hierdie episode! #ViaDStv147
Ons het 'n kleinhuis vol lekker programme op ons skedule in Februarie!π Van speletjies en doen-dit-self-dekor tot landbou- en kookprogramme Γ©n natuurlik βn lekker gewigsverliesreeks! Nou kan jy nie sΓͺ daarβs niks op die TV nie!π #ViaDStv147
Hierdie week op #DieUItdaging gaan die sangeres, Leah saam met Iana 'n adrenalienbelaaide avontuur aanpak. Kan jy raai wat hulle gaan doen? β°π€ΈββοΈ
Skakel Donderdag om 20:30 in vir hierdie episode!
Saam met hoofborg Outdoor Warehouse;
Outdoorphoto, Mercedes-Benz en Hi-Tech SA.