Touch of Class (@touchofclassmus) 's Twitter Profile
Touch of Class

@touchofclassmus

Touch of Class is 'n SA musiekduo met veelsydige sanger Ruhan du Toit en legendariese kitaarspeler Deon van der Merwe.

ID: 1723084093

linkhttp://www.touchofclass.co.za calendar_today02-09-2013 18:03:05

574 Tweet

790 Takipçi

278 Takip Edilen

Afrikaans is Groot (@afrisgroot) 's Twitter Profile Photo

Met Touch of Class se roerende en unieke musiek, doen hulle beslis hul naam gestand - want dié duo is beslis in 'n klas van hul eie. Jy kan hulle ook op die Afrikaans is Groot 2017-konsert CD en DVD hoor. Kry joune sommer nou by Musica en hier: bit.ly/2MssHCv.

Breek dit nie jou hart dat ongeveer 8 000 kleuters met 'n honger magie moet gaan slaap nie? Help #ColeskeArtists en Solhelpendehand om etes aan dié kleuters te voorsien. SMS STOP na 38969 om R10 te skenk. #Stophonger Corlea Touch of Class Monique Steyn Tarryn Lamb

Breek dit nie jou hart dat ongeveer 8 000 kleuters met 'n honger magie moet gaan slaap nie? Help #ColeskeArtists en Solhelpendehand om etes aan dié kleuters te voorsien. SMS STOP na 38969 om R10 te skenk.
#Stophonger
Corlea Touch of Class Monique Steyn Tarryn Lamb
Afrikaans is Groot (@afrisgroot) 's Twitter Profile Photo

Bly hierdie naweek warm in die huis met Touch of Class se nuwe DVD. Hierdié DVD, Live, bevat uittreksels van optredes - hul vertolkings van Sound of Silence, Hotel California en Val Op Jou Knieë gaan jy nou oor en oor kan kyk. Kry dit vandag by Musica .

Jy het seker al die lusmaker van Steve Hofmeyr, BOBBY VAN JAARSVELD, 🎼(J) (A) (Y)🎤, Bok van Blerk en Ruhan Du Toit se snit, Die Land, gehoor. 'n Spesiale embleem en plegbelofte is geskep om saam met hulle die boodskap van hoop te dra. Besoek dielandbehoortaanjou.co.za vir meer.

Nog net #2dae voor #DieKontrak op VIA TV begin! Wie gaan die nuwe Afrikaanse musiekster wees wat met 'n gesogte #ColeskeArtists-kontrak gaan wegstap? Maak seker jy skakel Woensdagaand in as BOBBY VAN JAARSVELD, aanbieder van die program, jou op die pad saam met die deelnemers neem.

As jy nog nie die nuwe Afrikaans is Groot Vol. 11 dubbel-versamelalbum besit nie kan jy Touch of Class se nuwe snit, Ek Wil Eendag Kan Sê, môreaand vir die eerste keer op Jacaranda FM hoor. Dié snit is dan die #HotHit met @itsDannyPainter. Luister saam.

KAAPSTAD NEEM KENNIS! Is julle reg vir Afrikaans is Groot? Kaartjieverkope open nou om 09:00! Slegs beskikbaar by Computicket. Maak seker julle mis dit nie, want dit gaan nóg GROTER wees! Klik hier om te bespreek: bit.ly/AiGKaap_19.

KAAPSTAD NEEM KENNIS!
Is julle reg vir Afrikaans is Groot? Kaartjieverkope open nou om 09:00! Slegs beskikbaar by Computicket. Maak seker julle mis dit nie, want dit gaan nóg GROTER wees! Klik hier om te bespreek: bit.ly/AiGKaap_19.
Afrikaans is Groot (@afrisgroot) 's Twitter Profile Photo

Hier is goeie nuus. Daar is 'n #blackfriday aanbod op AiG-kaartjies vir die konsert van 29 Nov. 19:30. Die eerste 200 kaartjies wat in die R350 prysklas verkoop word kry 2 kaartjies vir die prys van 1. Nou dít is 'n winskopie. Moet nie uitmis nie. Slegs by Computicket.

Dit is nog net een dag - net één slapie - voor die Afrikaans is Groot-konserte afskop! Ons hoop jy sien saam met ons uit en geniet dit - want ons kan nie wag om weer die grootste vertoning aan jou te bring nie. Trek gemaklik aan en maak reg om musiek - en Afrikaans - te vier.🎉

Kry vandag jou kaartjies vir #ClassicsIsGroot 2019. Met kunstenaars soos Monique Steyn, Elvis Blue en Touch of Class wat ou treffers afstof en op hul besonderse wyse vertolk, beloof dié vertoning om jou mee te voer. Kry dit hier: : bit.ly/Classics2019.

CO_Productions (@co_productions) 's Twitter Profile Photo

Op 23 Desember kuier Leah, Willem Botha en Touch of Class in die pragtige dorp Jeffreysbaai - wat ook onlangs aangewys is as Dorp van die Jaar! Hulle gaan by #JollyDolphin in aksie wees - maak seker jy kry jou kaartjies vroegtydig! kykNET TV kykNET Nou!

Op 23 Desember kuier Leah, Willem Botha en Touch of Class in die pragtige dorp Jeffreysbaai - wat ook onlangs aangewys is as Dorp van die Jaar! Hulle gaan by #JollyDolphin in aksie wees - maak seker jy kry jou kaartjies vroegtydig!
kykNET TV kykNET Nou!
Afrikaans is Groot (@afrisgroot) 's Twitter Profile Photo

Kaapstad, julle is ongelooflik! Al die AiG-konserte is TJOKKENBLOK! Ons maak spesiaal vir julle 'n 5de konsert oop - dit is die eerste keer ooit so help ons asseblief om rekords te breek en Afrikaans GROTER as óóit te maak. Klik hier: bit.ly/AiGKaap_19. Computicket

Kaapstad, julle is ongelooflik! Al die AiG-konserte is TJOKKENBLOK! Ons maak spesiaal vir julle 'n 5de konsert oop - dit is die eerste keer ooit so help ons asseblief om rekords te breek en Afrikaans GROTER as óóit te maak. Klik hier: bit.ly/AiGKaap_19.
Computicket