TheunsMelk (@theunsmelk) 's Twitter Profile
TheunsMelk

@theunsmelk

Trust, but verify... Si vis pacem parabellum. As dit pikdonker is sal jy weet waar jy staan. Saamstaan gaan voor saamstem.

ID: 1348573622508675072

calendar_today11-01-2021 10:13:51

107 Tweet

21 Takipçi

105 Takip Edilen

TheunsMelk (@theunsmelk) 's Twitter Profile Photo

Dit is so hartseer om te verneem van Covid19 sterftes, van mense wat jy al ontmoet het, en as jy aan die boodskapper vra of die dood ten spyte van die Ivermektien protokol was, kry jy so 'n vae kyk... So vêr het ek nog nie één gekry wat, "Ja" geantwoord het nie.