Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile
Solidariteit Beweging / Solidarity Movement

@sbeweging

Die Solidariteit Beweging, die grootste hoofstroom-Afrikanerorganisasie in Suid-Afrika, beoog om self 'n vry, veilig en voorspoedige toekoms hier te bou.

ID: 1230117654238810112

linkhttp://beweging.co.za calendar_today19-02-2020 13:11:58

2,2K Tweet

2,2K Followers

348 Following

Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

President Ramaphosa, ons land bloei. Die geskiedenis sal jou hard oordeel as jy ego en trots kies eerder as samewerking en solidariteit. maroelamedia.co.za/debat/meningsv…

Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

Die Solidariteit Beweging het al op verskeie geleenthede gesê dat Suid-Afrika nie net ’n regeringsprobleem het nie, maar ’n bedelingsprobleem self. Dat Suid-Afrika nie ’n regeerbare eenheid is nie en moet verander. youtube.com/watch?v=nfqdp1…

Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

Dit grens aan die lagwekkende dat die ANC, meer as ooit tevore, volhou dat dit as ʼn party én ʼn regering op onberispelike morele waardes gebou is – en dat hul dade hierdie waardes weerspieël. facebook.com/share/p/1CTcuE…

Jaco Kleynhans (@jacokleynhans) 's Twitter Profile Photo

Daar is talle gevallestudies van lande wat uit armoede, onderontwikkeling en werkloosheid opgestaan het en in elke geval was een van die primêre sleutels tot sukses goeie onderwys. Suid-Afrika se onderwysstelsel is een van die hoofredes vir die land se talle probleme.

Daar is talle gevallestudies van lande wat uit armoede, onderontwikkeling en werkloosheid opgestaan het en in elke geval was een van die primêre sleutels tot sukses goeie onderwys. Suid-Afrika se onderwysstelsel is een van die hoofredes vir die land se talle probleme.
Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

It is ludicrous that the ANC, more than ever before, insists that it is founded on impeccable moral values as a party and a government – and that its actions reflect these values. solidaritymovement.co.za/anc-a-moral-su…

Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

Hierdie week op Feit of versinsel praat Flip en Christel oor selfhaat, meerderwaardigheid en kulturele selfvertroue. Moenie Donderdag se episode misloop nie! Feit of versinsel is op Maroela Media, Youtube, Spotify & Apple Podcasts beskikbaar. youtube.com/results?search…

Hierdie week op Feit of versinsel praat Flip en Christel oor selfhaat, meerderwaardigheid en kulturele selfvertroue.

Moenie Donderdag se episode misloop nie!

Feit of versinsel is op <a href="/maroelamedia/">Maroela Media</a>, Youtube, Spotify &amp; Apple Podcasts beskikbaar. youtube.com/results?search…
Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

Die SOS het ’n gedenkboek bekendgestel wat ’n eeu van Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika vier. Die gedenkboek bevat stories van 94 skole (almal ouer as 100 jaar), aangevul met pragfoto’s wat hul ryke geskiedenis en nalatenskap vasvang. Bestel joune: lnkd.in/ddV8RuJG

Die SOS het ’n gedenkboek bekendgestel wat ’n eeu van Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika vier. 

Die gedenkboek bevat stories van 94 skole (almal ouer as 100 jaar), aangevul met pragfoto’s wat hul ryke geskiedenis en nalatenskap vasvang. 

Bestel joune: lnkd.in/ddV8RuJG
Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

The first step towards normalising relations should be the immediate appointment of ambassadors to both countries to reopen the blocked diplomatic channels. politicsweb.co.za/documents/sa-s…

Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

First they came for the farmers, but I did not care because I was not a farmer. Then they came for the jobs of minority groups, but I did not care because my job was still secure. biznews.com/rational-persp…

Jaco Kleynhans (@jacokleynhans) 's Twitter Profile Photo

So: Massive corruption. Almost half the population dependent on social grants with little money for infrastructure and economic development. Economic stagnation, growing debt burden and then mass emigration of highly skilled people. If he now wants to follow SA's example.

So: Massive corruption. Almost half the population dependent on social grants with little money for infrastructure and economic development. Economic stagnation, growing debt burden and then mass emigration of highly skilled people. If he now wants to follow SA's example.
Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

5 000 studente sal na verwagting vanjaar by Akademia studeer. Lees gerus Flip Buys se artikel wat Sondag deur Rapport gepubliseer is, oor waarom dié universiteit 'n bydrae tot die land en al sy mense is. netwerk24.com/stemme/menings…

Solidariteit Beweging / Solidarity Movement (@sbeweging) 's Twitter Profile Photo

In die praktyk sal ‘n “derde wêreldoorlog” gelukkig nie maklik uitbreek nie, omdat die VSA se militêre mag tans so oorweldigend is dat ander groot moondhede dit nie sommer sal uitdaag nie. beweging.co.za/die-wereld-kan…