kindwees ♡ (@minette_nel) 's Twitter Profile
kindwees ♡

@minette_nel

Het jy al jouself gevind?
Vermy jy net die waarheid?
Of is jy regtig blind?

ID: 603657962

calendar_today09-06-2012 14:46:24

1,1K Tweet

229 Followers

259 Following

Tuindwergie (@tuindwergie_) 's Twitter Profile Photo

jy's 17 en jy weet die wêreld is te groot om te verstaan maar nog steeds probeer jy, maar selfs dronk en duiselig is die hemel nog te ver

Laetitia Steenkamp (@la3titia_9) 's Twitter Profile Photo

Hierdie vriend se woorde het dieselfde effek as Nicholas Sparks se boeke, kruip in jou hart en raak jou menswees x.com/sewendebrander…