Hannes Kruger
@jh_kruger
ID: 289801699
http://instagram.com/hannes_kruger 29-04-2011 07:18:02
1,1K Tweet
511 Takipçi
210 Takip Edilen
#SABC: Busi Ntuli van die SAUK is pas afgedank. Dit is die vyfde redaksielid van die SAUK wat afgedank is. Netwerk24 Berig
#SABCcensorship: RSG Aktueel het glad nie in hul koerantbespreking na die 3 Afr. dagblaaie verwys wat oor Ivor Price se uitskop berig het nie.
'SAUK antwoord nie toe hul advokaat bel oor regsplan' netwerk24.com/Nuus/Hof/sauk-… Claudi Mailovich Solidariteit Ivor Price @SABC_C00
Ek hou letterlik te veel van my kollegas. Cheers op Pieter Du Toit . Gegroet. "'N seder val in Melville."
#FeesMustFall2016: Wits se studente terwyl hulle wag vir Blade Nzimande se aankondiging oor klasgeld. Hannes Kruger
Ondersoek ná meisie hemp voor klas moes uittrek. goo.gl/mgej4X Hannes Kruger @EducationSciences GP education
Sy het hom 'n “nuttelose k****r” genoem en nou moet sy betaal. netwerk24.com/Nuus/Eidos/mom… Hannes Kruger
Eksklusief: 'Dié keer doen ek dit anders' - Pappa Steve Hofmeyr netwerk24.com/Stemme/Profiel… Hannes Kruger