AfriForum
@afriforum
AfriForum sorg dat jou gemeenskap se stem gehoor word in ‘n samelewing waar minderhede toenemend geïgnoreer word.
ID:147857744
http://www.afriforum.co.za 25-05-2010 06:37:19
40,1K Tweets
120,4K Followers
2,9K Following
Vee #BELA -wetsontwerp uit, eis AfriForum Jeug met “donkieborde” om die nek. Dit is ’n direkte aanval op #moedertaalonderrig en op #Afrikaans as onderrigtaal. Die wetsontwerp bevat klousules wat beheerliggame van die mag stroop om self ’n skool se taalbeleid te kan bepaal! 🤯😡