Jana Luther
@janaluther
Lexicographer | HAT6 | Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) | Woordeboek van Afrikaans Vandag | Taalkommissie | Teksredakteur
ID: 37225160
http://afrikaans-vandag.co.za 02-05-2009 16:11:30
3,3K Tweet
591 Followers
610 Following
Hoeveel woorde is daar in Afrikaans? Hoeveel van Afrikaans se woorde, van die reeds meer 230 000 hooftrefwoorde en hul verskillende vorme wat in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal opgeteken is, word werklik gebruik? Jana Luther gesels met Ina Strydom op RSG 100-104FM. omny.fm/shows/taalding…
I'm #OpenToWork! Looking for remote software engineering opportunities, ideally with international tech companies. Check out my LinkedIn post for more details: linkedin.com/posts/david-jo… Contact me if interested! Contact Details: WhatsApp: +27 64 912 1235 Email: [email protected]
Ek praat met Ina Strydom oor bottels, flesse, karba's, karaffe en kraffies, flakons, vate, balies, kuipe, skottels en emmers. RSG 100-104FM #Afrikaans omny.fm/shows/taalding…
Kan jy agt sinne met die woord "bot" maak waarin die betekenis telkens verskil? Jana Luther gee raad oor die woordraaisel. #Afrikaans Woordeboek van die Afrikaanse Taal netwerk24.com/netwerk24/stem… via Netwerk24
Nie onverwant aan die dag se grootste nuusgebeure nie, skryf Jana Luther in haar taalrubriek "verwaand is ook verwant aan waansin". #Afrikaans Woordeboek van die Afrikaanse Taal netwerk24.com/netwerk24/stem… via Netwerk24