Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile
Carma Artist

@carma_live_

Sanger🎤Liedjieskrywer 🎹 Recording artist 🎧 MC 🎙️Onafhanklik💃🏼
📩Bookings: [email protected] 📩
🎶OASE🎶 youtu.be/72E9_aZSfNQ

ID: 3395506317

calendar_today30-07-2015 13:32:55

119 Tweet

107 Takipçi

100 Takip Edilen

Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile Photo

🌴Oase 🌴 is nou beskikbaar op Youtube. Uit die pen van @johanober. Kyk, geniet en deel met almal asb. youtu.be/72E9_aZSfNQ

🌴Oase 🌴 is nou beskikbaar op Youtube. Uit die pen van @johanober. Kyk, geniet en deel met almal asb.
youtu.be/72E9_aZSfNQ
Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile Photo

Dankie aan elkeen van hierdie radio stasies wat sommer al op die eerste dag van release #OASE ge-playlist het! Ek waardeer julle ondersteuning en hoop in my droom baie! The Marketing Zoo Video link : youtu.be/72E9_aZSfNQ #Radio #Playlist #media

Dankie aan elkeen van hierdie radio stasies wat sommer al op die eerste dag van release #OASE ge-playlist het! Ek waardeer julle ondersteuning en hoop in my droom baie!
The Marketing Zoo
Video link : youtu.be/72E9_aZSfNQ

#Radio #Playlist #media
The Marketing Zoo (@themarketingzoo) 's Twitter Profile Photo

Carma gaan more met Radio Pulpit in die Kaap gesels oor Oase. Sy verduidelik dat nou waar ons almal dalk droogte ervaar, ons nie moet bekommer nie, want daar is 'n oase en uitkoms wat wag. Skakel gerus in en luister saam.

Carma gaan more met Radio Pulpit in die Kaap gesels oor Oase.

Sy verduidelik dat nou waar ons almal dalk droogte ervaar, ons nie moet bekommer nie, want daar is 'n oase en uitkoms wat wag.

Skakel gerus in en luister saam.
Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile Photo

Skakel môre aand in & geniet 'n live show op @JOOXSouthAfrica saam my, Demi-Lee Moore,Lee Scott, Pierre Nel, Nadia Vorster, Call.Me.AJ & nog great kunstenaars vanaf 18h00. Laai net DIE JOOX app af & tune in.Sien julle in die #room The Marketing Zoo

Skakel môre aand in & geniet 'n live show op @JOOXSouthAfrica saam my, Demi-Lee Moore,Lee Scott, Pierre Nel, Nadia Vorster, Call.Me.AJ & nog great kunstenaars vanaf 18h00.

Laai net DIE JOOX app af & tune in.Sien julle in die #room
The Marketing Zoo
Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile Photo

Sopas my O'RI SKIN CARE KIT ontvang! So opgewonde om deel te wees van hierdie span. Kontak hulle nou vir 'n fantastiese mediese velsorg produk. oriskincare.co.za #skincare #skincareroutine #medicalskincare #skinproducts

Sopas my O'RI SKIN CARE KIT ontvang! So opgewonde om deel te wees van hierdie span.
Kontak hulle nou vir 'n fantastiese mediese velsorg produk.

oriskincare.co.za

#skincare #skincareroutine #medicalskincare #skinproducts
Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile Photo

Skakel Woensdag aand in om 20h00 vir my 2e @JOOXSouthAfrica show! Vorige show het 19500 views verwerf! Die een môre aand gaan nog meer KOOK! Maak seker jy mis dit nie. Download net die app play.google.com/store/apps/det… The Marketing Zoo

Skakel Woensdag aand in om 20h00 vir my 2e @JOOXSouthAfrica show!
Vorige show het 19500 views verwerf! Die een môre aand gaan nog meer KOOK! Maak seker jy mis dit nie.
Download net die app
play.google.com/store/apps/det…
The Marketing Zoo
Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile Photo

#OASE lê op #10 op LEKKER FM 98.3 Dankie vir elke stem so ver en ook vir die speel van OASE. Jy kan een keer 'n dag stem PER IP adres - gaan maak asb gou so 🙏🏻 The Marketing Zoo

#OASE lê op #10 op LEKKER FM 98.3
Dankie vir elke stem so ver en ook vir die speel van OASE.
Jy kan een keer 'n dag stem PER IP adres - gaan maak asb gou so 🙏🏻
The Marketing Zoo
Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile Photo

░S░k░a░d░u░'░s░ ░v░a░n░ ░G░r░y░s░ 🎶 Jy dink jy's op 'n krom pad wat na nêrens lei - maar wat jy nie weet nie, is dat dit lei na my 🎶 Uit die pen van Waldo Greeff

░S░k░a░d░u░'░s░ ░v░a░n░ ░G░r░y░s░

🎶 Jy dink jy's op 'n krom pad wat na nêrens lei - maar wat jy nie weet nie, is dat dit lei na my 🎶
Uit die pen van Waldo Greeff
Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile Photo

Can eNCA please address the issue that there will be no #blackfriday this year, due to this #looting of EVERYTHING that would have been on sale... Ai... My toiletpapier is almost finished... #SAIsBurning #eNCA #justkidding #greatcoverage

Carma Artist (@carma_live_) 's Twitter Profile Photo

SHOUT OUT to eNCA for their EXCELLENT coverage! I have been online, non stop, for nearly 14 hours now... Even while I was getting my #vaccine today 🤭 #eNCA #looting #Violence #SAIsBurning