Inhoud Huis Media
@inhoudhuismedia
Musiek. Televisie. Films.
ID: 4869257692
http://inhoudhuis.co.za/ 01-02-2016 13:34:02
1,1K Tweet
1,1K Takipçi
121 Takip Edilen
Susters! Stem asseblief vir #SustersFilm as Huisgenoot Tempo Fliek van die jaar! SMS N4# na 35407. #SustersFilm is nou beskikbaar op DVD! 🎬📀❤️
#Susters met Diaan Lawrenson Leah Quanita Adams en Sean-Marco Vorster wen die Tempo vir fliek van die jaar. Geluk! #Tempos2018
#Tempos2018: 👏 Baie geluk #SustersFilm met jul toekenning vir Film van die jaar: 👉 bit.ly/2EWV4cD Huisgenoot Diaan Lawrenson Leah Sean-Marco Vorster Jenny Griesel @JoBlack_BTG Corine du Toit Sandra Vaughn C.A. Van Aswegen Sunel Haasbroek
Hierdie is die wonderlikste nuus! Dankie Huisgenoot vir hierdie ongelooflike erkenning vir die harde werk wat in films ingaan! Bitter trots op die hele #SustersFilm-span en dankie aan ELKEEN wat gestem het!!!
Vandag spring die Inhoud Huis Media span weer weg met produksie van ons nuwe televisiereeks #MakietieMakers, aangebied deur Hanna Grobler Binnekort slegs te sien op VIA TV #DIY #PartyStyling #organizitvibes 🥳🌿🌺🎂🍭 Hare & grimering: Follicle Hanna se rok: René Mariane