Wolwe-Dans
@wolwedanssa
Ons is 'n Duo Musiek Groep wat Afrikaanse Musiek sing. Ons musiek is alles oorspronklik. Bespreek ons - Danré of Landru - 079 732 8227 / 072 373 5115
ID: 772143717683699712
http://www.wolwe-dans.co.za 03-09-2016 18:46:23
503 Tweet
371 Followers
416 Following
Ons nuutste musiekvideo ‘Maak Die Sluise Oop’ maak sy eerste verskyning vanaand op kykNET Nou! om 20:00 op die program #kraakvars. Maak seker julle mis dit nie. #maakdiesluiseoop
'n Nuwe cover is oppad wat ons en Carma Artist opgeneem het al 'n rukkie terug. Stuur vir ons 'n foto van jou en jou geliefde wat ons graag wil gebruik in ons musiek video. Inbox dit asb vir ons of Carma Artist Julle het kans tot môre (31 Maart 18h00). #watchthisspace