Stefan Schutte
@stefanschutte1
Debut novel "The Last Jukebox Heroes" published in June 2023.
Writer, reader, sport- and music. #LitFic #amwriting #writerslife #WritingCommunity #writers
ID: 1241291940815085569
21-03-2020 09:14:37
509 Tweet
3,3K Followers
4,4K Following
Kom luister gratis na die Klankbaan-gesprek met Christelle Connor by die Bellville Biblioteek. Eerskomende Saterdag 10:30 vir 11:00. RSVP sommer per e-pos ([email protected]). Lees intussen die eBoek gratis (as jy 'n Kindle Unlimited intekenaar is) by
Saterdag gesels ek en Jonathan Amid oor Klankbaan by Flagstone Wines in die Strand. Toegang is gratis, en sluit 'n glas wyn in. RSVP by [email protected], of drop my sommer 'n boodskap. #Boeknuus #boekgesprek #klankbaan