Spat2015
@spat2015
@AardklopFees se Feeskoerant. Lees aanlyn issuu.com/spat2015
ID: 3862209161
04-10-2015 13:53:38
147 Tweet
53 Followers
188 Following
Lekker gechat met Annelie Bouwer oor shows wat ek gesien het hier by Aardklop Kunstefees oa Jak de Priester #EkReisNaGister Kosie Smit #2vdPrysvan1
Aardklop Kunstefees #OFM toekenning vir beste reggiseur: J. Mofokeng RSG 100-104FM #monspek1
OFM toekenning vir beste regisseur gaan aan Jerry Mofokeng vir Moeder Moed en haar kiders. Aardklop Kunstefees
Clover soveel beter prys vir beste aktrise gaan aan Tinarie van Wyk Loots Aardklop Kunstefees
Clover soveel beter prys vir beste akteur gaan aan Wilhelm van der Walt Aardklop Kunstefees
Aardklop Kunstefees Toekenning vir gewildste produksie: Laurika Rauch RSG 100-104FM #monspek1
Aardklop Kunstefees vir die Beste Algehele Aanbieding - "Moeder Moed en haar Kinders" RSG 100-104FM #monspek1
Aardklop Kunstefees VoorsittersToekenning ( net 3 keer toegeken) "Lewer bydrae tot mense": Kobus Lodewyk RSG 100-104FM #monspek1
Vol huis vanaand in Potch! Sien julle later aardklopfees Francois van Coke henrysteeljr timrankin… instagram.com/p/8n3VkwhXuO/
Aardklop Kunstefees Disselboom Toekenning"Hoe kan ek help?" Francois de Lange vir dienslewering by fees RSG 100-104FM #monspek1
Aardklop Kunstefees - Toekenning vir tegnici: Lucky Luwele, Morné Swanepoel, Chantelle Ferreira & Lucky Jihana RSG 100-104FM #monspek1
Regstelling: ياسين 🇹🇷🤝🇩🇿 #WilhelmvanderWalt het beste akteur vir Son.Maan.Sterre gewen, en nie Moeder moed nie. Spat vra om verskoning.