
Sarina
@sarina_prinsloo
Enjoying the moments and adventures each day brings...
ID: 172867881
30-07-2010 20:30:22
104 Tweet
89 Followers
382 Following



Ongelooflike initiatief van Skoleondersteuningsentrum om ons kinders/skole en ouers te help in hierdie uitdagende tyd! Dankie dat jul hoop skep! 👏👏👏 #wêreldklas Solidariteit

#HierVirJou - Die helfte van die Virseker Trust se skenking gaan vir maatskaplike hulp en spesifiek die Josef Silos gaan. Die ander helfte gaan vir die verdere ontwikkeling van #Wolkskool om te sorg dat kinders nie met hul skoolwerk agter raak nie. Dankie Virseker Skoleondersteuningsentrum


Het jy miskien hierdie insetsel gister op Maroela Media misgeloop? Wolkskool op die radio: Hoekom wetenskap? Kom luister hier: maroelamedia.co.za/goeiegoed/ouer… #Afrikaans #onderwys #ouerskap #Wolkskool #wetenskap Pretoria FM Skoleondersteuningsentrum

VIDEO: Skoleorganisasies en onderwysvakbonde bekommerd dat skole nie gereed is vir geleidelike heropening - enca.com/afrikaans/onse… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Gerhard Pretorius FEDSAS Skoleondersteuningsentrum

#Wolkskool op radio: Hulpbronne vir #Afrikaans as vak. Vir raad oor dié kom luister hier: maroelamedia.co.za/goeiegoed/ouer… #onderwys #ouerskap Pretoria FM Skoleondersteuningsentrum

VIDEO: Solidariteit stig beroepsgilde vir beheerliggaamonderwysers -enca.com/afrikaans/post… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Gerhard Pretorius



Pretoria, 19 Julie - Die debat oor of skole moet oop bly of sluit te midde van die skerp toename in Covid-19-gevalle landwyd, raak al hoe heftiger - enca.com/afrikaans/skoo… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Gerhard Pretorius Skoleondersteuningsentrum FEDSAS



Leon Fourie, Uitvoerende Hoof van die Skoleondersteuningsentrum (SOS) handig die 1ste plek aan Marietjie Havenga van Laerskool Skuilkrans vir Onniveerder van die Jaar 2021. Geluk Marietjie! 🤩 Skoleondersteuningsentrum Klik hier vir meer: solidariteit.co.za/onderwyser-van… #Onderwysgilde





JUST IN | President Cyril Ramaphosa will attend Queen Elizabeth's funeral on Monday, 19 September. | News24 Arts and Entertainment news24.com/channel/gossip…
