Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile
Rapport

@rapportsa

Toonaangewende Suid-Afrikaanse Sondagpublikasie
LEES HIER: linkstre.am/Rapport

ID: 117436372

linkhttp://rapport.co.za calendar_today25-02-2010 15:19:19

42,42K Tweet

104,104K Followers

962 Following

Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Ons hoofnuus vandag kom uit die gange van Loftus Versfeld waar ‘n rebellie woed teen die Bulle-afrigter Jake White. Senior spelers en White se hulpafrigters eis dat hy in die pad gesteek word en ons onthul wie die gunsteling is om hom te vervang.

Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Een van die mans wat Dinsdag gearresteer is vir die moord op twee bejaardes in die parkeerarea van die Platinum Square-winkelsentrum in Rustenburg, is Woensdag deur die polisie na die moordtoneel geneem, waar hy geboei en veterloos ondervra is.

'n Burgeroorlog woed by Loftus Versfeld waar Jake White, die Bulle se direkteur van rugby, se vriende glo verdamp. Lees meer deur skakel in bio.

'n Burgeroorlog woed by Loftus Versfeld waar Jake White, die Bulle se direkteur van rugby, se vriende glo verdamp.

Lees meer deur skakel in bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Ruan Beetge (30) wat TikTok-munte gekry het om sy gewelddadige gedrag te verheerlik, word nou van moord beskuldig. Lees meer deur skakel in bio.

Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Karen Schwendtke van Die Real Housewives van die Wylande-faam hou vol sy en 'n veroordeelde pedofiel is net vriende. Lees meer deur die skakel in ons bio.

Karen Schwendtke van Die Real Housewives van die Wylande-faam hou vol sy en 'n veroordeelde pedofiel is net vriende.

Lees meer deur die skakel in ons bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Rapport se 'Onnie maak 'n Plan'-veldtog is in die pylvak. Die afgelope paar weke is ons tien topfinaliste op Netwerk24 en sosiale media aangekondig - en nou is dit tyd vir jou om vir jou gunsteling te stem! Lees meer deur die skakel in ons bio.

Rapport se 'Onnie maak 'n Plan'-veldtog is in die pylvak. 
Die afgelope paar weke is ons tien topfinaliste op Netwerk24 en sosiale media aangekondig - en nou is dit tyd vir jou om vir jou gunsteling te stem!

Lees meer deur die skakel in ons bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Jaco Pieterse, die skoolhoof van die Bergview College in Matatiele wat in Maart vaslik van die verkragting van 'n 7-jarige dogtertjie beskuldig is, kon steeds nie terugkeer na die skool nie. Lees meer deur die skakel in ons bio.

Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Toe Gracelynn Adams twee jaar gelede met haar ingewande buite haar liggaam gebore is, het dokters voorspel sy sou net ’n paar dae lewe. Maar diĂ© klein mensie het nooit ophou veg om oorlewing nie - en nou is daar utieindelik hoop op 'n mediese ingryping. .

Toe Gracelynn Adams twee jaar gelede met haar ingewande buite haar liggaam gebore is, het dokters voorspel sy sou net ’n paar dae lewe. Maar diĂ© klein mensie het nooit ophou veg om oorlewing nie - en nou is daar utieindelik hoop op 'n mediese ingryping.

.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Met minder as 'n jaar oor voor die DA se volgende leiersverkiesing, is John Steenhuisen versigtig om prontuit te sĂȘ hy sal homself weer verkiesbaar stel. "Maar man, ek is lief vir hierdie party," het hy die afgelope week gesĂȘ. Lees meer deur die skakel in ons bio.

Met minder as 'n jaar oor voor die DA se volgende leiersverkiesing, is John Steenhuisen versigtig om prontuit te sĂȘ hy sal homself weer verkiesbaar stel. 
"Maar man, ek is lief vir hierdie party," het hy die afgelope week gesĂȘ. 
Lees meer deur die skakel in ons bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Een van apartheid se grootste sondaars, wat dekades in die tronk deurgebring het weens moord en ander misdade, probeer nou die pot aan die kook hou deur getekende polisiehoedjies en ander memorabilia op Facebook te smous. Lees meer deur die skakel in ons bio.

Een van apartheid se grootste sondaars, wat dekades in die tronk deurgebring het weens moord en ander misdade, probeer nou die pot aan die kook hou deur getekende polisiehoedjies en ander memorabilia op Facebook te smous.
Lees meer deur die skakel in ons bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Die aankoms van Amerika se “Oordeelsdagvliegtuig’’ by 'n militĂȘre basis buite Washington, dui daarop dat Amerika op die punt is om toe te tree tot die oorlog tussen Israel en Iran. Lees meer deur die skakel in ons bio.

Die aankoms van Amerika se “Oordeelsdagvliegtuig’’ by 'n militĂȘre basis buite Washington, dui daarop dat Amerika op die punt is om toe te tree tot die oorlog tussen Israel en Iran.

Lees meer deur die skakel in ons bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Heindrich Wyngaard skryf oor die PA-leier Gayton McKenzie en die voormalige DA-LP Liam Jacobs se oorlopery. Lees meer deur die skakel in ons bio.

Heindrich Wyngaard skryf oor die PA-leier Gayton McKenzie en die voormalige DA-LP Liam Jacobs se oorlopery.
Lees meer deur die skakel in ons bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Rapport se 'Onnie maak 'n Plan'-veldtog is in die pylvak. Die afgelope paar weke is ons tien topfinaliste op Netwerk24 en sosiale media aangekondig - en nou is dit tyd vir jou om vir jou gunsteling te stem! Lees meer deur skakel in bio.

Rapport se 'Onnie maak 'n Plan'-veldtog is in die pylvak. 
Die afgelope paar weke is ons tien topfinaliste op Netwerk24 en sosiale media aangekondig - en nou is dit tyd vir jou om vir jou gunsteling te stem!

Lees meer deur skakel in bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Dr. Dirk Hermann lig die sluier in sy nuwe boek oor die Solidariteit-beweging se onderhandelinge met die ANC en die presidensie oor die Bela-wet. Lees meer deur die skakel in ons bio.

Dr. Dirk Hermann lig die sluier in sy nuwe boek oor die Solidariteit-beweging se onderhandelinge met die ANC en die presidensie oor die Bela-wet.
Lees meer deur die skakel in ons bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Springbok-kaptein Siya Kolisi was opgewonde om vir Temba Bavuma en sy Proteas-span terug te verwelkom. Lees meer deur skakel in bio.

Springbok-kaptein Siya Kolisi was opgewonde om vir Temba Bavuma en sy Proteas-span terug te verwelkom.

Lees meer deur skakel in bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Eerskomende Dinsdag 24 Junie is dit presies 30 jaar sedert die Springbokke die All Blacks met 15-12 in die WĂȘreldbeker (WB)-eindstryd op Ellispark in Johannesburg geklop het. Lees meer deur skakel in bio.

Eerskomende Dinsdag 24 Junie is dit presies 30 jaar sedert die Springbokke die All Blacks met 15-12 in die WĂȘreldbeker (WB)-eindstryd op Ellispark in Johannesburg geklop het.

Lees meer deur skakel in bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Nie eens apartheid maak so seer soos die pienk braaivleis wat haar suster se wit kĂȘrel vir hulle voorsit nie, sĂȘ Lynthia Julius. Lees meer deur die skakel in bio.

Nie eens apartheid maak so seer soos die pienk braaivleis wat haar suster se wit kĂȘrel vir hulle voorsit nie, sĂȘ Lynthia Julius.

Lees meer deur die skakel in bio.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Om te weet hoe lyk ’n boek wat met liefde geskryf is, kan jy gerus Twyfelbos aanskaf en lees, skryf Andries van Zyl.

Om te weet hoe lyk ’n boek wat met liefde geskryf is, kan jy gerus Twyfelbos aanskaf en lees, skryf Andries van Zyl.
Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Muriel en Cyril Petersen was as tieners vriende en het kontak verloor toe hul lewe ’n ander rigting ingeslaan het. Maar toe diĂ© twee mekaar in 2023 nĂĄ 50 jaar weer op ’n begrafnis raakloop, het ’n liefdesverhaal homself weer begin skryf. Luister meer deur die skakel in ons bio.

Rapport (@rapportsa) 's Twitter Profile Photo

Die dood kan jy nie systap nie, skryf Nico van Gijsen. Belasting ook nie. Maar jy kan laasgeoemde beperk deur goeie – en laat ek dit beklemtoon – tĂœdige finansiĂ«le beplanning. Lees meer deur die skakel in ons bio.

Die dood kan jy nie systap nie, skryf Nico van Gijsen. Belasting ook nie. 
Maar jy kan laasgeoemde beperk deur goeie – en laat ek dit beklemtoon – tĂœdige finansiĂ«le beplanning. 

Lees meer deur die skakel in ons bio.