Manna vir die Boere
@mannavirboere
Manna vir die Boere Konsert samel geld in om die boere te help. Kunstenaars soos: Laurika Rauch, Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis en Adam Tas tree op: 20 Feb
ID: 4866904186
http://online.computicket.com/web/event/manna_vir_die_boere_konsert/1003686516/0/70831195 31-01-2016 16:40:41
18 Tweet
157 Followers
71 Following
Ondersteun asb hierdie! Manna vir die Boere Wens ek kon daar wees! Maak mooi my kollegas! #mannavirdieboere
.Manna vir die Boere lot: Lot 60, Impala, Male: 1, Total: 1, BLACK IMPALA RAM, Piet du Toit Wildbedryf, Price: R800k #pietdutoit16
Die groot dag het aangebreek. Vandag is dit Manna vir die Boere konsert. Sien ek jou hier? #OndersteunDieBoere
Bakkies Botha gee tjek van R400000 aan CaringDaisies vir #droogtehulp by #Mannavirdieboere konsert Manna vir die Boere @JohnDeereAfrica
Agter die verhoog by Manna vir die Boere konsert. Ek is reg vir julle. Is jy? #MannaVirDieBoere
Manna vir die Boere Duisend dankies en baie geluk.
Groot voorreg om deel van die Manna vir die Boere konsert te wees. Dankie aan elkeen wat kom saam kuier het.
Vir die mense wat by Manna vir die Boere was sal die prentjie waardeer Steve Hofmeyr ree_south Wouter Snyman