Ekerk (@ekerk) 's Twitter Profile
Ekerk

@ekerk

Jesus - sigbaar, voelbaar, verstaanbaar.

ID: 73130208

linkhttp://ekerk.org calendar_today10-09-2009 14:37:11

7,7K Tweet

5,5K Followers

2,2K Following

Ekerk (@ekerk) 's Twitter Profile Photo

Jy word genooi na ons #EkerkLewendig #Preek, Sondag 1 Oktober om 9:00. Ons kyk na wat die Bybel sê oor woede asook die vraag of Jesus kwaad geraak het en hoekom. #Ekerk tinyurl.com/3j73rjwd

Ons nooi julle na ons #EkerkLewendig #Preek die 8ste Oktober om 9:00. Ons kuier saam rondom God se Woord met die vraag "As ek eendag oorhet, hoe sal ek dit leef?" #Ekerk tinyurl.com/5anndpdh

Ons almal los voetspore waar ons loop. So los mense ook voetspore in ons lewens. Wie los voetspore in jou lewe? Kom kuier saam waar ons hierdie vraag vanuit God se Woord bekyk tydens ons #EkerkLewendig #Preek. #Ekerk tinyurl.com/ysde2fjh

Ons #EkerkLewendig #Bybelreis skop gaan volstoom voor vir die res van die kwartaal. Ons kuier saam rondom God se Woord Vrydag oggend om 9:00 en ons reis begin by #Lukas 22:7. #Ekerk tinyurl.com/bdeas39y

Ons is regstreeks Sondag oggend tydens ons #EkerkLewendig #Preek. Ons kuier rondom God se Woord met die tema "Daag dankbaar op voor God en by die lewe". Hoop om jou aanlyn te sien. #Ekerk tinyurl.com/4sj66zuf

Kom kuier saam Sondag oggend om 9:00 rondom God se Woord. Tydens ons #EkerkLewendig #Preek gesels oor om gelukkig te wees in 'n wêreld van duisternis. Almal is welkom! #Ekerk tinyurl.com/muxypepj

Ons #EkerkLewendig #Bybelreis gaan voort vir die res van die kwartaal. Ons kuier saam rondom God se Woord Vrydag oggend om 9:00 en ons reis begin by #Lukas 22:21. #Ekerk tinyurl.com/mryeyzrh

Ons #EkerkLewendig #Bybelreis gaan voort vir die res van die kwartaal. Ons kuier saam rondom God se Woord Vrydag oggend om 9:00 en ons reis begin by #Lukas 22:31. #Ekerk tinyurl.com/3ecebzcf

Ons #EkerkLewendig #Bybelreis gaan voort Vrydag oggend om 9:00. Ons kuier saam rondom God se Woord en ons reis begin by #Lukas 22:39. #Ekerk tinyurl.com/6f6p7z6x

Ons reis verder met ons #EkerkLewendig #Bybelreis Vrydag oggend om 9:00. Ons begin hierdie reis by #Lukas 22:47. #Ekerk tinyurl.com/9zwcndfd

Kom deel in ons #EkerkLewendig #Preek Sondag oggend om 9:00! Hierdie week se preek, "Die kruispaaie van die siel: 'n les in gebed en standvastigheid," neem ons na die intieme oomblikke in Jesus se lewe in die tuin van Getsemane. #Ekerk tinyurl.com/2ezewp6b

Ons reis verder met ons #EkerkLewendig #Bybelreis Vrydag oggend om 9:00. Ons begin hierdie reis by #Lukas 22:54. #Ekerk tinyurl.com/pxvn3nmc

Ons nooi jou na ons #EkerkLewendig #Preek, Sondag oggend om 9:00. Ons kuier regstreeks rondom God se Woord met die tema van die standaard waarvolgens ons leef. Ons hoop om jou daar te sien. #Ekerk tinyurl.com/25eyxkzm

Ons reis vir 'n tweede laaste keer in 2023 deur Lukas. Tydens hierdie #EkerkLewendig #Bybelreis, staan ons stil by #Lukas 23:26-49. #Ekerk tinyurl.com/yexp3j42

Kom kuier saam Sondag oggend om 9:00 waar ons vanuit God se Woord kyk wat die fondasie is vir karaktervorming. Hoe lyk Goddelike karakter en hoe kan ons dit kweek? Sien julle dan! #EkerkLewendig #Ekerk #Preek tinyurl.com/469apr65

Ons #EkerkLewendig #Bybelreis sluit af vir 2023. Tydens hierdie regstreekse uitsending maak ons klaar met die Lukasevangelie. #Lukas #Ekerk tinyurl.com/dfwya74v

Ons gaan verder met ons tema oor hoe 'n Geesvervulde lewe lyk. Tydens hierdie #EkerkLewendig #Preek kuier ons rondom God se Woord om te kyk hoe só Geesvervulde lewe lyk. #Ekerk tinyurl.com/32xrsy26

Hoe help die Bybel ons met 'n roetekaart om te oefen aan 'n Goddelike karakter? Kom kuier saam tydens hierdie #EkerkLewendig #Preek rondom God se Woord waar ons saam gesels oor hierdie tema. #ekerk tinyurl.com/ysmk6xfx

Luister gou saam na 'n kort stukkie van gister se 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗕𝗼𝗼𝗱𝘀𝗸𝗮𝗽. #eKerk #eKerkLewendig #PierreEngelbrecht

Ekerk (@ekerk) 's Twitter Profile Photo

📻 Luister hier na die 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗣𝗼𝗱𝗰𝗮𝘀𝘁: podcasts.apple.com/za/podcast/eke…