Elma Postma
@elma_postma
Actress, Presenter, MC
ID: 2501165736
17-05-2014 10:07:49
324 Tweet
1,1K Followers
306 Following
“Jy gaan slaap elke aand met ‘n droom en jy staan op met ‘n doel” VIA TV Elma Postma landbou.com #plaaskombuis #skoolplaas
Om te reis beteken nie jy hoef heeltemal oorboord te gaan nie...Dankie! Slender Wonder Hanlie Lottering
#BreakingNews: We will be presenting our oral submission on the Performers Protection Amendment Bill to Parliament on the the 13th of September. #SAGAforPPAB Join the #Actorvism! FIA actors SAG-AFTRA NEWS @ACTRAnat Ferne Downey @bradkeenan @bradimpressions Equity @EquityNZ
Your delegation has arrived to Parliament of RSA. It’s time to fight for actors rights! #SAGAforPPA #EndActorAbuse #IAmActorSA
I love it when you see friends after a long time, but you just carry on as if you've seen each other yesterday. What a special reunion, meisies. Anel Alexander Quinne Brown
Ons sien vreeslik uit na die Finesse Voelgoed Tydskrif Voelgoed Werkswinkel die Saterdag saam met Elma Postma & Gerda Scholtz & Annelize Geldenhuys
Elma keer terug in #Plaaskombuis. Sy kuier by die Marees van die plaas Boomplaats in die Oos-Vrystaat. (Saam met landbou.com.)
It's Monday...3-week challenge...healthy mind, healthy body, healthy skin...Dragonfitness Slender Wonder cosmetique2000
Dis feestyd en ons Desember-uitgawe met aktrise Elma Postma op die voorblad is eerskomende Maandag op die rakke! #rooirose75
Dié week op #Plaaskombuis besoek Elma Postma die Van Hasselts se plaas Gay’s Guernsey Dairy op Prince Albert. Skakel vandag om 18:30 in. Gaan na landbou.com se webblad vir dié week se resepte.
.Elma Postma kuier by die Jouberts van die plaas Joubert-Tradauw. Hulle gesels oor hoe goeie wyn en lekker kos bymekaar pas. Beate maak ’n volstruisburger en ’n heerlike slaaisous. Skakel vandag om 17:30 in. (Saam met landbou.com en @DEKALB_SA.)