Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile
Boll & Oll

@bollandoll

Trotse Afrikaanse Rugby joernaal program wat die hart van rugby ondersoek en vir jou met nostalgie sal betower. Geregistreerde BueAvo Media handelsmerk

ID: 1794681865275592704

calendar_today26-05-2024 10:48:57

53 Tweet

182 Followers

10 Following

Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

BÔLL & ÔLL - Sondag 18 Augustus om 15:00 op e.tv Extra of Openview. Aanbieders JP Keyter en Ashwin Willemse gesels met Montagu Rugby Club. Jaco Kirsten van Stormforce en Prof. Wilbur Kraak gesels oor die oefen toerusting. Moet dit nie mis loop nie! #BollAndOll