Bianca Smit
@bianca_smit7
Solidariteit Beroepsgilde Organiseerder #Kommunikasie, Kantoor & Maatskaplike werk. 'n Vry, Veilige en Voorspoedige beroepsgemeenskap. Views are my own!
ID: 114422687
http://www.gildes.co.za 15-02-2010 10:37:51
496 Tweet
208 Followers
231 Following
Vandag het die Solidariteit Kommunikasie- en bemarkingsnetwerk verskeie radiostasies oor die land gaan besoek. Vir my en Derek was dit 'n besonderse dag om RSG 100-104FM te kon gaan besoek. Suzanne Paxton jy was 'n fees om te ontmoet.