jouSTERRE
@jousterre
jouSTERRE is jou tuiste vir al jou vermaaklikheidsnuus in Afrikaans.
[email protected]
ID: 1417851226725785601
http://www.jousterre.co.za 21-07-2021 14:17:57
469 Tweet
131 Takipçi
489 Takip Edilen
Het jy al Christiaan Baartman nuwe enkelsnit gehoor? Lees meer hier: jousterre.co.za/2022/02/14/400… Starburst Promotions
Hou jou oë oop in Durban en Kaapstad - jy mag dalk vir net Tom Cruise gewaar. Lees meer hier: jousterre.co.za/2022/02/15/401…
Is jy 'n aanhanger van die Jurassic World rolprente - daar is 'n nuwe een oppad! Lees meer hier: jousterre.co.za/2022/02/17/402…
Die dokumentêre reeks, Sex In Afrikaans stroom nou op Showmax South Africa. Lees meer hier: jousterre.co.za/2022/02/17/404…
Gaan jy hierdie jaar inskryf vir die nuwe seisoen van Idols South Africa? Hier is die nuwe beoordelaars: jousterre.co.za/2022/02/21/407…
Die groep Reën spog met 'n nuwe lid. Lees meer hier: jousterre.co.za/2022/02/22/408… Select Musiek
TiNo is nuut op die toneel en het sopas sy eerste enkelsnit en musiekvideo bekendgestel. Lees meer hier: jousterre.co.za/2022/02/23/409… Vonk Musiek