Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) 's Twitter Profile
Gielie Hoffmann

@gieliehoffmann

Speaker. Columnist. Writer. I like to help. 🏳️‍🌈

ID: 46418259

linkhttp://www.gieliehoffmann.co.za calendar_today11-06-2009 16:00:02

18,18K Tweet

2,2K Takipçi

3,3K Takip Edilen

Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) 's Twitter Profile Photo

In vandag se Beeld, oor wat ouers veral kan doen om te verhoed dat hul kinders die slagoffers van “groomers” word. Gielie Hoffmann: Wanneer die skoolgrond ’n jagveld word netwerk24.com/netwerk24/stem…

Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) 's Twitter Profile Photo

Die tannies van my grootwordjare was my eerste blootstelling aan camp. Nie Nataniël of Elton John nie. Ek het vir geskryf oor hierdie klein oomblikke van flambojansie, lank voor ek nog al die kolletjies kon verbind. Dis voor die betaalmuur vir ‘n week. open.substack.com/pub/knaap/p/ta…

Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) 's Twitter Profile Photo

My eerste Afrikaanse boek is nou beskikbaar. Ek sal die volgende paar dae meer vertel oor die boek. Maar vir eers, hy is nét op my webblad beskikbaar en daar is ‘n beperkte drukoplaag. Boeke word versprei vanaf 15 Oktober. Bestel solank joune hier: gieliehoffmann.co.za/products

My eerste Afrikaanse boek is nou beskikbaar.

Ek sal die volgende paar dae meer vertel oor die boek.

Maar vir eers, hy is nét op my webblad beskikbaar en daar is ‘n beperkte drukoplaag.

Boeke word versprei vanaf 15 Oktober.

Bestel solank joune hier:

gieliehoffmann.co.za/products
Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) 's Twitter Profile Photo

Heerlik om met Renée Rautenbach Conradie te gesels oor Naam Van Dier Dorp. Die storie agter die titel, die groot besluit om self die boek uit te gee en hoe sosiale media ‘n joernaal vir my geword het. Dankie DEKAT. dekat.co.za/gielie-hoffman…

Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) 's Twitter Profile Photo

After YEARS of no action by the DA - this is a very positive step for us residents. I tried to follow official processes but the former mayor and his MMC couldn’t be bothered to solve the problem or reply on communication. Cilliers Brink Themba Fosi Jacqui Uys Kingsley Wakelin

Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) 's Twitter Profile Photo

Stadig maar seker kom ons daar uit. Naam Van Dier Dorp gaan twee bekendstellings hê. Donderdagaand 7 Nov in Johannesburg & Saterdagoggend 16 Nov in Pretoria. Kaartjies kan bespreek, en boeke kan nogsteeds bestel word, op my webblad by hierdie skakel: gieliehoffmann.co.za/products

Stadig maar seker kom ons daar uit.

Naam Van Dier Dorp gaan twee bekendstellings hê.

Donderdagaand 7 Nov in Johannesburg &
Saterdagoggend 16 Nov in Pretoria.

Kaartjies kan bespreek, en boeke kan nogsteeds bestel word, op my webblad by hierdie skakel:

gieliehoffmann.co.za/products
Tommi Pedruzzi (@tommibooks) 's Twitter Profile Photo

I’ve made $125.000 in 90 days selling eBooks online Without followers or Facebook ads. I made a complete 19-minute video about this strategy. You want the video? Simply like & retweet this post, comment “eBook” and I’ll send it over! (must follow)

I’ve made $125.000 in 90 days selling eBooks online

Without followers or Facebook ads.

I made a complete 19-minute video about this strategy.

You want the video? Simply like & retweet this post, comment “eBook” and I’ll send it over! (must follow)
Ash (@ashvinmelwani) 's Twitter Profile Photo

The "conventional" path sucks: - Form US LLC + get EIN = $10K+ legal fees - Wait 3-6 months for approval - Ongoing tax compliance headaches By the time you're live, momentum is gone. But @SlashApp’s new Global USD account just fixed ALL of this...

Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) 's Twitter Profile Photo

My boek, Naam Van Dier Dorp, het ‘n jaar gelede hierdie week uitgekom. Wat ‘n heerlike jaar was dit nie. Die laaste 50 harde kopieë is nou beskikbaar teen R190 (plus aflewering) elk. Dankie vir almal se ondersteuning die jaar! Bestel gerus hier: gieliehoffmann.co.za/products