AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile
AfrikanerGeskiedenis

@afrikanerg

Veg vir boere geskiedenis

ID: 1185371101

calendar_today16-02-2013 09:17:02

8,8K Tweet

148 Followers

75 Following

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

Gedagts vir die dag Mense doop graag hulle kindertjies maar verstaan nie altyd waarom die doop gaan nie. Jesus het sy dissipels opdrag gegee om bekeerlinge in die Naam van van die Vader, die Seun en die... facebook.com/afrikaner.gesk…

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

KULTUUR- DAGBOEK 24 APRIL 1. Blankes vestig hulle nou vir die eerste maal permanent in Suid-Afrika toe Jan van Riebeeck en sy hele geselskap hul skip, die Drommedaris, finaal verlaat en as woning verruil... facebook.com/afrikaner.gesk…

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

1849: ANTI-BANDIETE- BETOGING IN KAAPSTAD TOE ONS NOG KULTUURTROTS GEHAD HET Die Britse gevangenes het veral vanweë die Ierse onrus drasties toegeneem. Lord Grey, minister van kolonies, het toe besluit... facebook.com/afrikaner.gesk…

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

KULTUUR- DAGBOEK 19 MEI 1. Marthinus Wessel Pretorius, Staatspresident van die Oranje-Vrijstaat (1859-1863) en die ZAR (1860-1871), oudste seun van die Voortrekkerleier Andries Pretorius (teenwoordig... facebook.com/afrikaner.gesk…

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

Vrou beleef 'benoudheid' van Boereoorlog eerstehands. DIE vroue en kinders wat in die Anglo-Boereoorlog op plase agtergebly het terwyl die mans op kommando was, het dikwels benoude oomblikke beleef. Laurie... facebook.com/afrikaner.gesk…

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

Was vandag by Die Kleinseun van Queen Victoria se graf Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein (Albert Ludwig Ernst Anton; 14 April 1867 – 29 Oktober 1900) was ’n lid van die Britse koningshuis wat in... facebook.com/afrikaner.gesk…

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

19 Mei 1852 – NG gemeente Middelburg, Kaap gestig; smelt op 13 September 2010 saam met Middelburg-Uitsig as Middelburg, Karoo. 1870 – NG gemeente Simonstad kry sy eerste leraar, ds. Gustave Adolph Maeder, 15 jaar ná die gemeente se stigting.

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

19 Mei Johannes Meintjes (Riversdal, 19 Mei 1923[1] – Molteno, Suid-Afrika, 7 Julie 1980) was ’n Suid-Afrikaanse kunsskilder, beeldhouer, amateur-geskiedkundige, skrywer en dramaturg. Meintjes het reeds... facebook.com/afrikaner.gesk…

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

Rus in vrede Boere held Marthinus Wessel Pretorius (17 September 1819, Graaff-Reinet – 19 Mei 1901, Potchefstroom) was die eerste President van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR). Hy het ook die... facebook.com/afrikaner.gesk…

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

Vandag my familie grafte in Rebecca begrafplaas Pretoria gaan skoonmaak asook Generaal Manie Maritz se graf skoon en netjies gemaak!!

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

Gedagte vir die dag Wanneer ons op ons voete staan, kyk ons vorentoe, maar wanneer ons op ons rug lê, kyk ons boontoe. In sulke tye besef ons dat ons niks anders as Jesus oor het en eintlik niks meer as Hy nodig het nie! Ja, as ons koninkryk wyk, neem God s’n oor!

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

KULTUUR- DAGBOEK 9 JULIE 1. 1856: Die Voortrekkerrepubliek Natalia word op hierdie dag tot 'n Britse kroonkolonie verklaar en kry 'n parlement. 2. 1915: Lees in hoofartikel oor die Duitse magte op Khorab... facebook.com/afrikaner.gesk…

AfrikanerGeskiedenis (@afrikanerg) 's Twitter Profile Photo

1915: OORGAWE VAN KOL VON FRANKE IN DUITS-SUIDWES- AFRIKA KULTUURDAGBOEK 9 JULIE Nadat Groot-Brittanje in 1914 oorlog teen Duitsland verklaar het, is die Unie van Suid-Afrika direk by die Eerste... facebook.com/afrikaner.gesk…