AfrikaanseGrappe (@afrikaansegrapp) 's Twitter Profile
AfrikaanseGrappe

@afrikaansegrapp

Net 'n ietsie om jou dag te maak...

ID: 372703716

calendar_today13-09-2011 08:07:35

113 Tweet

2,2K Followers

59 Following

AfrikaanseGrappe (@afrikaansegrapp) 's Twitter Profile Photo

3 grootste liegstories van mans:"... 1.ek gan net een dop drink, 2.ons sal nou braai, 3.moenie warrie nie,ek gan "net" langs jou le!!

AfrikaanseGrappe (@afrikaansegrapp) 's Twitter Profile Photo

3 grootste liegstories van vroue. 1. Ek gaan net GOU regmaak dan kan ons gaan. 2. Dit was nie so duur nie. 3. Ek het 'n hoofpyn.

AfrikaanseGrappe (@afrikaansegrapp) 's Twitter Profile Photo

Kaptein vra nuwe konstabel in Springs: "Wat sal jy maak as ek sê jy moet jou eie ma toesluit?" Hy antwoord "Ek roep flippen back up, bra!

AfrikaanseGrappe (@afrikaansegrapp) 's Twitter Profile Photo

'n Doos trek my af omdat ek nie my gordel aan het nie.Hoe meer sê dat ek net gou die ding gebruik my bier oop te kry,hoe minder wil hy hoor

AfrikaanseGrappe (@afrikaansegrapp) 's Twitter Profile Photo

Koos kom heel romanties by sy vrou en se: " Jou liggaam is vir my soos 'n tempel."Sy vrou sê:"Onthou net, daar is nie vanaand 'n diens nie!"