Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile
Mosaïek

@_mosaiek_

Die lewe gaan om verhoudings. Ons is geskape om in verhouding te leef met Hom (Ek – U), Ander (Ek – Jy) & die Wêreld (Ek – Dit).

ID: 1546414982614630401

linkhttp://www.mosaiek.com calendar_today11-07-2022 08:44:21

158 Tweet

87 Followers

7 Following

Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

n die wysheid om te weet wat die verskil is.” R. Niebuhr Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com

n die wysheid om te weet wat die verskil is.” R. Niebuhr

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Die gewone daad van gasvryheid, word buitengewoon wanneer dit vanuit liefde vir vriend en vreemdeling gedoen word. Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com

Die gewone daad van gasvryheid, word buitengewoon wanneer dit vanuit liefde vir vriend en vreemdeling gedoen word.

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Your life is a journey you must travel with a deep consciousness of God — 1 Peter 1:18 (The Message) Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com

Your life is a journey you must travel with a deep consciousness of God — 1 Peter 1:18 (The Message)

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Give me a God-listening heart so I can lead your people well, discerning the difference between good and evil — 1 Kings 3:9 Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com

Give me a God-listening heart so I can lead your people well, discerning the difference between good and evil — 1 Kings 3:9

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Die siel reis te voet. Pas jou pas aan. Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com

Die siel reis te voet. Pas jou pas aan.

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Om met groot aandag te luister, help ons om met groot verantwoordelikheid met woorde om te gaan. Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com

Om met groot aandag te luister, help ons om met groot verantwoordelikheid met woorde om te gaan.

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning - 1 Petrus 1:22 Skakel aanlyn in, Sondag om 08:30, 10:00, 11:30, 17:30 & 19:00 (Afrikaans/Engelse preek) op: mosaiek.com

Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning - 1 Petrus 1:22

Skakel aanlyn in, Sondag om 08:30, 10:00, 11:30, 17:30 & 19:00 (Afrikaans/Engelse preek) op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning - 1 Petrus 1:22 Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com

Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning - 1 Petrus 1:22

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Leef Geesvol in “AI-wêreld”... Skakel aanlyn in, Sondag om 08:30, 10:00, 11:30, 17:30 & 19:00 (Afrikaans/Engelse preek) op: mosaiek.com

Leef Geesvol in “AI-wêreld”...

Skakel aanlyn in, Sondag om 08:30, 10:00, 11:30, 17:30 & 19:00 (Afrikaans/Engelse preek) op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Daar is n wonderlike wêreld… en… dit is diè een. Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com

Daar is n wonderlike wêreld… en… dit is diè een.

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Die Koninkryk van God is beskikbaar vir almal, maar dit word die helderste waargeneem deur diegene wat besef dat hulle niks van blywende waarde buite God besit nie. - Dallas Willard Deel gerus weer in ons aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com

Die Koninkryk van God is beskikbaar vir almal, maar dit word die helderste waargeneem deur diegene wat besef dat hulle niks van blywende waarde buite God besit nie. - Dallas Willard

Deel gerus weer in ons aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Al wat ek wens is om Christus te ken… Fil. 3:10 Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com

Al wat ek wens is om Christus te ken… Fil. 3:10

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Om vry te wees beteken onder andere ook om liggies vas te hou aan die opinie wat ander van jou het. Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com

Om vry te wees beteken onder andere ook om liggies vas te hou aan die opinie wat ander van jou het.

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Doen vir een wat jy wens jy kan vir almal doen. Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.co

Doen vir een wat jy wens jy kan vir almal doen.

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.co
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Wat het jy in jou lewe wat nie aan jou gegee is nie? Die oomblik wat ons iets nie meer as vanselfsprekend aanvaar nie, begin ons besef dat ons vir byna alles dankbaar kan wees. Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com

Wat het jy in jou lewe wat nie aan jou gegee is nie? Die oomblik wat ons iets nie meer as vanselfsprekend aanvaar nie, begin ons besef dat ons vir byna alles dankbaar kan wees.

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 of 19:00 op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

“En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.” Filippense 4:19 (AFR53) Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com

“En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.” Filippense 4:19 (AFR53)

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com
Mosaïek (@_mosaiek_) 's Twitter Profile Photo

Ons vra Hom om ons te herinner aan Hom, sodat ons in herinnering kan leef. Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com

Ons vra Hom om ons te herinner aan Hom, sodat ons in herinnering kan leef.

Deel gerus weer in Sondag se aanlyn-ervaring om 17:30 (Afrikaans) of 19:00 (Engelse preek) op: mosaiek.com