Weiveld
@weiveld
WAAR AFRIKAANS EN DANS GROOT WAS #Weiveld
ID: 3050577227
https://thebronberghub.co.za/weiveld 21-02-2015 19:48:01
8,8K Tweet
4,4K Followers
1,1K Following
๐๐ ธ๐ ฝ ๐๐ ธ๐ ฝ ๐๐ ธ๐ ฝ Buy a 750ml Olof Bergh with mix and stand a chance to WIN 4 tickets to Liefde By Die Dam worth R1,200โ *๐๐ฏ๐ต๐ณ๐ข๐ฏ๐ต๐ด ๐ธ๐ช๐ญ๐ญ ๐ฏ๐ฆ๐ฆ๐ฅ ๐ต๐ฐ ๐ง๐ช๐ญ๐ญ ๐ช๐ฏ ๐ต๐ฉ๐ฆ๐ณ๐ฆ ๐ฏ๐ข๐ฎ๐ฆ, ๐ด๐ถ๐ณ๐ฏ๐ข๐ฎ๐ฆ ๐ข๐ฏ๐ฅ ๐ฆ๐ฎ๐ข๐ช๐ญ ๐ข๐ฅ๐ฅ๐ณ๐ฆ๐ด๐ด. @distellgroup
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer Carien! Ons sien jou gou weer op ons dansvloer vir โn lekker skoffel en dip!โ โโ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #customerreview #review
Kom kry โn lekker koue bier en โn vars gemaakte hoender burger by Weiveld!โ โโ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #chickenburger #beer
Weiveld is Afrikaans en bly Afrikaans! Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan.โ โโ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #verhoog #show #stage #Afrikaans
Ons waardeer jou terugvoer Debbie, baie dankie vir JOU! Ons hoop om jou gou weer by Weiveld te sien vir die fantastiese optredes wat ons kunstenaars bied.โ โ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue
Ons is gesluit vir Goeie Vrydag op 15 April, maar moet nie kommer nie! Weiveld se dansvloer brand weer mรดre aand, Saterdag 16 April, soos dit hoort!โ โโ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #goodfriday
Ons het ribs en tjips! โ Wat meer wil jy hรช?โ โ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #ribsandfries #ribs
Weiveld luister na ons mense wanneer hulle vra vir Afrikaans! Kom geniet elke naweek by Weiveld en luister na die stemme van ons nasie op ons verhoog.โ Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan.โ โ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]
Dankie vir jou top-klas terugvoer Suzette! Ons mik om altyd jou verwagting verby te vat by Weiveld, kom asseblief terug en geniet weer โn lekker aand op ons dansvloer.โ โโ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld
Ons pizzaโs is so lekker, selfs Italiรซ is jaloers! Kom kry โn lekker stukkie FlavorVille pizza by Weiveld.โ โโ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #meatpizza #pizza
By Weiveld sal jy altyd jou mense kry! Ons is trots Afrikaans sodat jy ook trots Afrikaans kan wees. Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan. โ โโ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd
Weiveld WonderโฆWat wil julle hoor? Ons luister graag na wat of wie julle wil hรช! Laat weet ons wie julle nog op Weiveld se verhoog wil sien in die kommentaar hier onder.โ โ โ๏ธ 071 471 6698โ ๐ง [email protected]โ โ #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld
Kan jy die klingel van die ys hoor? Kom kuier by Weiveld en bestel ons kuier leier BRANNAS special! Bederf jouself en jou beursie met die lekker afslag op Weiveld se Olof Bergh brandewyn promosie. Jy verdien dit! โ๏ธ 071 471 6698 ๐ง [email protected] #WeiveldWeiWeer
Wys jou Weiveld kaartjie by @ the Beach Bar en kry โn free shooter vir jou moeite! Sit dan sommer en kry โn lekker sundowner terwyl jy wag vir Weiveld om 7 uur oop te maak! AtTheBeach โ๏ธ 071 471 6698 ๐ง [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei
Weiveld WonderโฆWaarvan hou julle? Laat weet ons wat was jou gunstelling optrede nog ooit by Weiveld in die kommentaar. โ๏ธ 071 471 6698 ๐ง [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #weiveldwonder #vraag #antwoord #musiek
DAMES! (en here) moet nie Weiveld se kaatjie van die baan GIN & MIX special mis wei nie. Maak seker jy weet wat jy kan kry wanneer jy by Weiveld se kroeg stop om die keel โn bietjie nat te maak. โ๏ธ 071 471 6698 ๐ง [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei
Ons hou van mense wat van Weiveld hou! Daarom kan jy โn FREE SHOT kry by AtTheBeach wanneer jy jou Weiveld kaartjie wys. โ๏ธ 071 471 6698 ๐ง [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #musiek #Afrikaans #freeshooter #freeshot