Rudie van Rensburg (@rudievanr) 's Twitter Profile
Rudie van Rensburg

@rudievanr

South African crime fiction author.

ID: 89392128

linkhttp://www.rudievanrensburg.co.za calendar_today12-11-2009 06:49:38

436 Tweet

603 Takipçi

212 Takip Edilen

PEN Afrikaans (@penafrikaans) 's Twitter Profile Photo

Die produktiewe en immergewilde skrywer Rudie van Rensburg het ons vrae beantwoord vir die someruitgawe van ATKV Taalgenoot, die een waarop Marita van der Vyver pryk. Klik hier om die tydskrif aanlyn te lees: indd.adobe.com/view/ee2068ab-…

Die produktiewe en immergewilde skrywer Rudie van Rensburg het ons vrae beantwoord vir die someruitgawe van ATKV Taalgenoot, die een waarop Marita van der Vyver pryk. Klik hier om die tydskrif aanlyn te lees:  indd.adobe.com/view/ee2068ab-…
PEN Afrikaans (@penafrikaans) 's Twitter Profile Photo

Teken die petisie teen 28 Februarie! Skrywers verdien beter as die verreikende verswakking van outeursregbeskerming wat in die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg vervat is. #StopTheCopyrightAmendmentBill #StopCABnow #ProtectAuthors change.org/p/south-africa…

NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

👂📚 Hoor hier, boekwurms! 👂📚 📕Dwelm deur Rudie van Rensburg is dié maand se luisterboek, eksklusief vir Netwerk24-intekenaars. 🔗Jy kan die luisterboek tot einde Maart hier geniet: ow.ly/qzMQ50QKAfv #luisterboek #fiksie

👂📚 Hoor hier, boekwurms! 👂📚

📕Dwelm deur Rudie van Rensburg is dié maand se luisterboek, eksklusief vir Netwerk24-intekenaars.

🔗Jy kan die luisterboek tot einde Maart hier geniet:
ow.ly/qzMQ50QKAfv

#luisterboek #fiksie
Rudie van Rensburg (@rudievanr) 's Twitter Profile Photo

Altyd wonderlik om 'n nuwe boek in die hand te hê. Dié nuwe spanningsroman, Gebooie, sal van 8 Julie af in boekwinkels beskikbaar wees.

Altyd wonderlik om 'n nuwe boek in die hand te hê. Dié nuwe spanningsroman, Gebooie, sal van 8 Julie af in boekwinkels beskikbaar wees.
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

Jy is genooi na die bekendstelling van Rudie van Rensburg se nuutste spanningsroman, Gebooie. Exclusive Books, Tygervallei Donderdag, 11 Julie, 18:00 vir 18:30 RSVP: exclusivebooks.co.za/pages/events Susan Booyens sal in gesprek wees met Rudie van Rensburg. #gebooie #boekbekendstelling

Jy is genooi na die bekendstelling van Rudie van Rensburg se nuutste spanningsroman, Gebooie.

Exclusive Books, Tygervallei
Donderdag, 11 Julie, 18:00 vir 18:30
RSVP: exclusivebooks.co.za/pages/events

Susan Booyens sal in gesprek wees met Rudie van Rensburg.

#gebooie #boekbekendstelling
Amanda Claassens (@claassensa) 's Twitter Profile Photo

Die sukses van Hans se avonture lê vir my grotendeels in die kleurvolle taalgebruik @NBPublishers #ebenpienaar Rudie van Rensburg #queillerie #hanshoubruilof

Die sukses van Hans se avonture lê vir my grotendeels in die kleurvolle taalgebruik @NBPublishers  #ebenpienaar Rudie van Rensburg  #queillerie #hanshoubruilof
Woordeboek van die Afrikaanse Taal (@diewoordeboek) 's Twitter Profile Photo

Vandag is #InternasionaleWoordeboekdag en ons kondig met trots die WAT #borgnwoord-projek se nuwe beskermpersoon aan: Rudie van Rensburg. Besoek wat.co.za om jou woord te borg of koop en dra by tot die dokumentering van Afrikaans in al sy variëteite. Rudie van Rensburg

Vandag is #InternasionaleWoordeboekdag en ons kondig met trots die WAT #borgnwoord-projek se nuwe beskermpersoon aan: Rudie van Rensburg.

Besoek wat.co.za om jou woord te borg of koop en dra by tot die dokumentering van Afrikaans in al sy variëteite.

Rudie van Rensburg
Phyllis Green (@phyllisgreen) 's Twitter Profile Photo

Dis Hans van Kraaienburg se swanesang, maar gelukkig nie die einde van komiese romans uit Rudie Van Rensburg se pen nie! netwerk24.com/sarie/boeke/di… via SARIE Tydskrif @NBPublishers Afrikaans.com Exclusive Books Bargain Books Rudie van Rensburg

NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

📚Draai die perfekte geskenk vir Vadersdag toe! Bederf jou pa met 'n kopie van 'Leeumens' deur Rudie van Rensburg; 'Ontvoer' deur Constant van der Merwe; 'Dink jouself gelukkig' deur Pieter van Jaarsveld; of 'Die Onsigbare' deur PJO Jonker.🥰 🔗Vir meer: nb.co.za/af/home

📚Draai die perfekte geskenk vir Vadersdag toe!

Bederf jou pa met 'n kopie van 'Leeumens' deur Rudie van Rensburg; 'Ontvoer' deur Constant van der Merwe; 'Dink jouself gelukkig' deur Pieter van Jaarsveld; of 'Die Onsigbare' deur PJO Jonker.🥰

🔗Vir meer: nb.co.za/af/home
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Die finaliste van vanjaar se ATKV-Woordveertjies is bekend! Die wenners sal tussen 17 en 19 September op die ATKV se Facebook-blad bekendgemaak word. Vind uit wie in 2025 die kans staan om met die louere weg te stap: atkv.org.za/nuus/posts/atk… #Afrikaans #boeke #skrywers

Bargain Books (@bargainbookssa) 's Twitter Profile Photo

Déjà vu - Chanette Paul 👉 WAS R369 | NOU R339 | SPAAR R30 Al Die Swendelaars - Chris Karsten 👉 WAS R359 | NOU R329 | SPAAR R30 Die Drie Weduwees - Irma Venter 👉 WAS R359 | NOU R329 | SPAAR R30 Eleksie op Erdvark - Rudie van Rensburg 👉 WAS R299 | NOU R269 | SPAAR R30

Déjà vu - Chanette Paul
👉 WAS R369 | NOU R339 | SPAAR R30

Al Die Swendelaars - Chris Karsten
👉 WAS R359 | NOU R329 | SPAAR R30

Die Drie Weduwees - Irma Venter
👉 WAS R359 | NOU R329 | SPAAR R30

Eleksie op Erdvark - Rudie van Rensburg
👉 WAS R299 | NOU R269 | SPAAR R30
Bargain Books (@bargainbookssa) 's Twitter Profile Photo

Bargain Books Kersfees Adventskalender 2025! Ons pak ons ​​volgende rak uit, en dit is… Rak 13 van 24: Eleksie op Erdvark deur Rudie van Rensburg 👉WAS R299 NOU R269 SPAAR R30 Jonathan Ball Publishers

Bargain Books Kersfees Adventskalender 2025!

Ons pak ons ​​volgende rak uit, en dit is…

Rak 13 van 24: Eleksie op Erdvark deur Rudie van Rensburg
👉WAS R299 NOU R269 SPAAR R30

Jonathan Ball Publishers