Mareli Visser
@marelivisser
Wenner van kykNet se nuwe realiteitsprogram Koekedoor.
ID: 2890640110
http://www.koekekok.co.za 24-11-2014 11:28:37
168 Tweet
568 Takipçi
218 Takip Edilen
Bespreek nou by 022-7076963. 13 Aug 2015 Club Mykonos Lbn Tiaan Langenegger Mareli Visser
Wat 'n fantastiese dag by die !Naba Food & Wine hier in Upington. Die Noord-Kaap mense bly my hart se punt. #bakliefde
Lekker hier by die Gariepkunstefees . Kom kuier gerus môre by die Clovertent langs die fontein. Dit KOOK daar! Francois Ferreira Tiaan Langenegger Mynhardt Joubert
.Bravo! kykNET vanaand: Koekedoor se resepteboek, Hannes van Wyk met Emo Adams en Maurice Carpede huisgenoot.com/hg-tv/bravo-do…
Soek Malmesbury se Koekedoor. 26 Sep - Malmesbury Skou. Chantelle Swartland Tourism Malmesbury Tourism Mareli Visser
Wat maak jy vir die mense wat jy liefhet? Bak vir hulle iets heerlik uit dié buitengewone resepteboek.@NBPublishers Mareli Visser