Wolfie (@wolfieleroux) 's Twitter Profile
Wolfie

@wolfieleroux

:|

ID: 2538909975

calendar_today10-05-2014 11:46:10

2,2K Tweet

729 Followers

152 Following

Wolfie (@wolfieleroux) 's Twitter Profile Photo

Met al die ink wat my pen kan vrystel laat gaan dit steeds nie die neerval van die gedagte-oorlopende emosies wat ek probeer neerkrap nie

Wolfie (@wolfieleroux) 's Twitter Profile Photo

Soos 'n hond wat terugkeur na sy braak keur jy terug na jou ou maniere en persepsies, asof die wêreld teen jou alleen draai en almal in skuld is by jou - maar jy voel steeds soos niks. Dis alles op jou, en niemand kan jou help nie.

Wolfie (@wolfieleroux) 's Twitter Profile Photo

Dis die laat aand stoep gesprekke met Miles Davis in die agtergrond wat maak dat ek alklaar nie kan wag om jou weer te sien nie.

Wolfie (@wolfieleroux) 's Twitter Profile Photo

Dit het my geirriteer dat my bierman n baie harde generator het tydens loadshedding, totdat ek ontdek het dat ek nog sy wifi password het.