Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile
Willem Botha

@willembotha

Singer/TV Presenter/Photographer/Makeup Artist 🇿🇦 • 🎧 New Music - 2010 • Co-owner of Willem Botha Beauty

ID: 52708806

linkhttps://linktr.ee/willemb calendar_today01-07-2009 12:19:25

14,14K Tweet

33,33K Followers

617 Following

Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Roses are red Violets are blue I eat my ice cream shirtless You should try it too! 🫣🤐🤯😵‍💫 Happy Valentine's Day almal! Mag dit n dag gevul wees met crazy silly luuuurve! ❤️❤️❤️

Roses are red
Violets are blue
I eat my ice cream shirtless 
You should try it too!

🫣🤐🤯😵‍💫

Happy Valentine's Day almal! Mag dit n dag gevul wees met crazy silly luuuurve!

❤️❤️❤️
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Cocktail of the day - Tequila Sunrise 🍹 Fun Fact - Hoe meer jy van dit drink hoe minder voel jy die motion of the ocean. 🫣🤫😋 Plus die wind op die boot laat my lyk soos Johnny Bravo! 😎

Cocktail of the day - Tequila Sunrise 🍹

Fun Fact - Hoe meer jy van dit drink hoe minder voel jy die motion of the ocean. 🫣🤫😋

Plus die wind op die boot laat my lyk soos Johnny Bravo! 😎
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Home... 🤍🤍🤍 Ek is uiteindelik terug by die huis na n wille week op die pad. Wat dink julle van my nuwe stoele? Dis die ORA Occasional Chairs van schonn.co.za. Ek LOVE hulle goed! Mag jy n geseënde Sondag hê!

Home... 🤍🤍🤍

Ek is uiteindelik terug by die huis na n wille week op die pad. 

Wat dink julle van my nuwe stoele?

Dis die ORA Occasional Chairs van schonn.co.za. Ek LOVE hulle goed!

Mag jy n geseënde Sondag hê!
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Note to self: Net omdat hulle sê jy kan soveel donuts en roomys eet soos jy wil beteken nie jy moet nie! 🙄🫣😋 Flippet! Ek't nou weer elke liewe flavour geeet wat daar was by gisteraand se event. Hoe cool is foto 1? Jy kan nou n lift vang saam my en Leah by The Grove Mall! 😎

Note to self: Net omdat hulle sê jy kan soveel donuts en roomys eet soos jy wil beteken nie jy moet nie! 🙄🫣😋

Flippet! Ek't nou weer elke liewe flavour geeet wat daar was by gisteraand se event.

Hoe cool is foto 1? Jy kan nou n lift vang saam my en Leah by The Grove Mall! 😎
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Teater is terug!!! 🕺 Flippet dit was nou lekker. Gisteraand was die openings aand van The Buddy Holly Musical. Top klas vermaak! Dankie Pieter Toerien Productions en Monte Casino vir die uitnodiging. Maak seker julle gaan kyk dié musical by Monte Casino terwyl dit nog wys!

Teater is terug!!! 🕺

Flippet dit was nou lekker. Gisteraand was die openings aand van The Buddy Holly Musical. Top klas vermaak!

Dankie Pieter Toerien Productions en Monte Casino vir die uitnodiging.

Maak seker julle gaan kyk dié musical by Monte Casino terwyl dit nog wys!
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Fill your life with experiences, not things. And have stories to tell,not stuff to show! Barcelona, Spanje, is warrrrrm. 37°C en die son gaan sak eers teen 21h30. Die strate en strande is BESIG! Maar alles so prentjie mooi. Die kos is vrek duur maar die bier yskoud! #Barcelona

Fill your life with experiences, not things. And have stories to tell,not stuff to show!

Barcelona, Spanje, is warrrrrm. 37°C en die son gaan sak eers teen 21h30. Die strate en strande is BESIG! Maar alles so prentjie mooi. 

Die kos is vrek duur maar die bier yskoud! #Barcelona
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

I wish travel therapy was covered by my health insurance 🫧 🫧 🫧 #barcelona #spain #europe #summer #funfacts #arcodetriunfo #traveltips

I wish travel therapy was covered by my health insurance 🫧 🫧 🫧 

#barcelona #spain #europe #summer #funfacts #arcodetriunfo #traveltips
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Chasing sunsets in Ibiza! . . Ps: Die yacht agter my, Lady Lara kos maar net 180 milloen DOLLAR! Het iemand vir my n geldjie om te leen? 😮‍💨😮‍💨😮‍💨 #spain #ibiza #europe #summer

Chasing sunsets in Ibiza!
.
.
Ps: Die yacht agter my, Lady Lara kos maar net 180 milloen DOLLAR! Het iemand vir my n geldjie om te leen? 😮‍💨😮‍💨😮‍💨

#spain #ibiza #europe #summer
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Dora the Explorer in Formentera! Ekt vandag n bootrit gevat vanaf Ibiza na n klein eiland, Formentera. 'n Fiets gehuur en die eiland plat gery! Die water is mal mooi! Die bier is yskoud maar kos jou so R120. So jy drink stadig en waardeer elke slukkie! 🍻 🍻 🍻

Dora the Explorer in Formentera!

Ekt vandag n bootrit gevat vanaf Ibiza na n klein eiland, Formentera. 'n Fiets gehuur en die eiland plat gery! Die water is mal mooi!

Die bier is yskoud maar kos jou so R120. So jy drink stadig en waardeer elke slukkie!  🍻  🍻  🍻
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Ek't my mooi moois aan vir middagete in Mallorca. 🫣 Nog feite vir Spanje: - SPF 50 gaan jou nie beskerm teen dié son nie. - Die lekkerste Paella gaan jou n linker nier kos - Om n foto te neem met geen toeriste in die agtergrond vat ±15min - My ma gaan sê ek moes my hemp stryk

Ek't my mooi moois aan vir middagete in Mallorca. 🫣

Nog feite vir Spanje:
- SPF 50 gaan jou nie beskerm teen dié son nie.
- Die lekkerste Paella gaan jou n linker nier kos
- Om n foto te neem met geen toeriste in die agtergrond vat ±15min
- My ma gaan sê ek moes my hemp stryk
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Ek kan nie meer my opgewondenheid beheer nie! Die jaar gaan ons GROOT. Vir ons nuutste Willem Botha Beauty campaign gaan ons vir n week shoot in MAURITIUS by #longbeachmauritius!! Ons sien so uit om die journey saam met #worldleisureholidays te doen. #your_sunlife #comealive

Ek kan nie meer my opgewondenheid beheer nie!

Die jaar gaan ons GROOT. Vir ons  nuutste Willem Botha Beauty campaign gaan ons vir n week shoot in MAURITIUS by #longbeachmauritius!!

Ons sien so uit om die journey saam met #worldleisureholidays te doen.
#your_sunlife #comealive
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Ek sal nie omgee om Nkomazi Private Game Reserve toe te trek, n game ranger te word en heeldag toeriste te vermaak nie! Hierdie plek is unbelievable! Ek's verlief op die natuur en buite lewe. CO_Productions bosberaad loop MOOI!

Ek sal nie omgee om Nkomazi Private Game Reserve toe te trek, n game ranger te word en heeldag toeriste te vermaak nie! 

Hierdie plek is unbelievable! Ek's verlief op die natuur en buite lewe. 

<a href="/CO_Productions/">CO_Productions</a> bosberaad loop MOOI!
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

I'm on Mauritius time! 🏝 #WillemBothaBeautyCampaignShoot @longbeachmauritius @your_sunlife @worldleisureholidays @starburst_promotions #worldleisureholidays #longbeachmauritius #your_sunlife #comealive

I'm on Mauritius time! 🏝 

#WillemBothaBeautyCampaignShoot

@longbeachmauritius
@your_sunlife
@worldleisureholidays
@starburst_promotions

#worldleisureholidays #longbeachmauritius #your_sunlife #comealive
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

10 MEI - Ek kan letterlik nie wag om my nuwe musiek met julle te deel nie. Hierdie week sal ek die liedjie se naam bekend maak. Of kan julle raai na my laaste video wat sy naam is??? 🤭🤭🤭

10 MEI - Ek kan letterlik nie wag om my nuwe musiek met julle te deel nie. 

Hierdie week sal ek die liedjie se naam bekend maak. Of kan julle raai na my laaste video wat sy naam is??? 🤭🤭🤭
Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Die enigste ding lekkerder as n coconut in Bali oor die naweek, is n coconut met Rum in Bali. 🥥🥥 ✌🏼✌🏼✌🏼✌🏼✌🏼✌🏼

Die enigste ding lekkerder as n coconut in Bali oor die naweek, is n coconut met Rum in Bali. 🥥🥥 

✌🏼✌🏼✌🏼✌🏼✌🏼✌🏼