Van Jaarsveld Fans
@vjaarsveldfans
Slegs n Fan Page van Bobby & Karlien. Volg hulle persoonlik by @KarlienVanJ & @bobbyvjaarsveld #VanJaarsveldFans
ID: 3373669773
https://m.facebook.com/profile.php?id=1474513282843045 13-07-2015 09:51:17
12,12K Tweet
4,4K Followers
4,4K Following
#GROOT20 GROOTfm 90.5 aangebied deur Susan Botha In #19 is BOBBY VAN JAARSVELD & Early B Music met "Sprokie" #GysPitzerMotors [8 weke op Groot20]
Die #AFRTOP20 Geborg deur WeBuyCars Die jaar begin met KarlienvanJaarsveld Karlien V Jaarsveld Met: Wegloop In posisie #16
The SA TOP 20 top 3: 🥇JimmyNevis - Magenta 🥈KarlienvanJaarsveld - Wegloop 🥉Jesse Clegg - Speed of Light Full chart: bit.ly/3n3UV8s
Moenie vergeet dat KarlienvanJaarsveld se nuwe single #Wegloop nou op alle digital platforms beskikbaar is nie.
Geniet julle Sondag met hierdie mooi playlist. open.spotify.com/album/2GfHbSTH… @JoBlack_BTG Ruan Josh Juanita du Plessis RIANA NEL Steve Hofmeyr KarlienvanJaarsveld Willem Botha
Die #AFRTOP20 Geborg deur WeBuyCars Vandag in posisie #10 is dit Karlien V Jaarsveld KarlienvanJaarsveld MEt: Wegloop Skuif met+2 die week
#JacaTop20 KarlienvanJaarsveld se 'Wegloop' beweeg een plek af na nommer 10 op die CTM Top 20 met @liesllaurie.
NUUT: BOBBY VAN JAARSVELD & Early B Music se 'Sprokie' is NOMMER 1 op die @CTMAfrica Top 20 met @liesllaurie! #JacaTop20
Waar is al die COUNTRY liefhebbers? Kyk net na hierdie lekker Country playlists - CountryCovers.lnk.to/Verskeie Bevat liedjies van Roan Ash cheree Juanita du Plessis Steve Hofmeyr KarlienvanJaarsveld BOBBY VAN JAARSVELD Franja du Plessis en meer!!
Baie geluk aan BOBBY VAN JAARSVELD met sy verjaarsdag. Mag dit n mooi en besonderse jaar vir jou wees.
#JacaTop20 BOBBY VAN JAARSVELD & Early B Music's ‘Sprokie’ beweeg twee plekke af na nommer 15 op die @CTMAfrica Top 20 met @liesllaurie!
#JacaTop20 BOBBY VAN JAARSVELD & Early B Music's ‘Sprokie’ is hierdie week se nommer 19!
My broer BOBBY VAN JAARSVELD was beslis betrokke by die artwork die dat my naam so klein is 👊🏻 🙄Zoom net in 🧐 Ek doen ‘n song of 2 saam karen zoid 🙌🏻 en paar op my eie! Polo games met live shows! 1ste vir my! 👏🏻 Link om kaartjies te koop qkt.io/polo-picnic I ❤ Ballito
Maak seker jy kry jou kaartjie vir hierdie intieme show van KarlienvanJaarsveld by Die Blou Hond Hierdie gaan n baie spesiale vertoning wees en julle gaan Karlien persoonlik beter leer ken.