VIA TV(@viatv) 's Twitter Profileg
VIA TV

@viatv

Vars, interessant en avontuurlustig op DStv-kanaal 147. πŸ’› Klik op die skakel hieronder vir ons TV-gids. πŸ‘‡

ID:3521949135

linkhttp://viatv.co.za/ calendar_today02-09-2015 09:48:16

9,3K Tweets

5,9K Followers

2,2K Following

VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Al ooit gehoor van β€˜vrugtekaviaar’?🧐 Ons reis Outshoorn toe om hierdie interessante produk te proe, maak 'n draai by 'n kasboer naby Augrabies en besoek β€˜n suikerrietplaas in KZN! Moenie hierdie episode van vanaand om 20:00 misloop nie!🌾
Saam met Laeveld Agrochem

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

CD du Toit, ’n toegewyde grondkundige, het op sy plaas vele uitdagings, maar hy omarm bewaringslandbou, gebruik residuele strooi vir vogbewaring, en proe die vrugte van sukses!πŸ™†β€β™‚οΈπŸŒŸ Kyk , elke Dinsdag om 19:30.

Saam met SSK

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Naby Bapsfontein in Gauteng woeker Mbali Nwoko as boer, entrepreneur en spreker. Van terugslae kan sy ruim getuig, maar van gaan lΓͺ is daar geen sprake nie! Kyk elke Dinsdag om 18:00 op .🌾🚜 ​

Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com .

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Vandag op gaan kuier ons by Piet Gildenhuys. Hy het van konvensionele na bewaringsboerdery oorgeskakel en nΓ‘ struikelblokke en inspirasie uit die Suid-Kaap Γ©n AustraliΓ«, getuig sy gesonde grond van sukses en voorspoed!πŸ‘¨β€πŸŒΎπŸŒΏ Skakel in om 19:30.

Saam met SSK.

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

In hierdie episode van vat ons die grondpad na Boer Graeme Jarvie in Greytown, KZN. Kom leer meer oor hierdie boerdery, vanmiddag om 18:00 op .🌾🚜 ​

Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Kom kuier saam met by 'n merkwaardige boerdery! Magmar Beefmasters in Swartberg, word bedryf deur Dawie du Plessis. Ons vind uit vanwaar kom sy sukses. Kyk saam elke Dinsdag om 18:00 op .🌾

Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Ons skop die eerste episode van af met 'n besoek aan Jacobus Human in die Heidelberg-distrik. Vandag vind ons uit wat maak hierdie boerdery suksesvol. Kom kuier saam, elke Dinsdag om 19:30 op .πŸ‘¨β€πŸŒΎ

Saam met SSK.

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Dis die 300ste episode van en ons kuier in KwaZulu-Natal by Judy Stuart! Sy is iemand met β€˜n blywende impak op die landboubedryf!🌾 Kom hoor haar storie vanmiddag om 18:00 op .🚜

Saam met AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA landbou.com

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

In gaan kuier ons by Mooihoek Berry Farm in die Oos-Kaap, β€˜n boer van Setlagole maak wins uit doodgewone karkoere en ons verwelkom Nisboere se nuwe mede-titelborg, JAC Motors Global. Kyk saam elke Sondag om 20:00 op .πŸ§‘β€πŸŒΎ

Laeveld Agrochem Laeveld Agrochem

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Op die reisagenda vandag is Villiersdorp en Botrivier! Perdritte, kwilt-werk, padstalbesoeke en β€˜n wynproe is deel van die pret op ! Kyk saam elke Woensdag om 18:00 op .πŸ₯³
Met heruitsendings Saterdae om 10:30 en Sondae om 18:30.

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Annette het 'n mediese kondisie wat haar vel beïnvloed en sy is selfs geboelie daaroor op skool. Gelukkig kan die dokters van haar help om haar selfvertroue terug te wen!🀩 Kom beleef hierdie transformasie vandag om 19:30 op .

Saam met 1,2 Smile Dentistry

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

David en Bianca ontmoet vir verloofdes Bianca en Keithan. 'n Glanstroue, 'n indrukwekkende huis en 'n droomwittebrood in Japan is op die tafel... Kom vind uit wat hulle kies in hierdie episode van ! Woensdae om 20:00 op !😍
​
Saam met FlightCentreRSA

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Agter die skerms van hierdie week se -besoek op Rietfontein! Kom kuier saam tussen die kersieboorde!πŸ’ Skakel in elke Dinsdag om 18:00 op .
*Heruitsendings Donderdae 18:30, Saterdae 07:00 en Maandae 18:00.
AFGRI Bayer AG @DEKALB_SA en @Landbouweekblad.

Agter die skerms van hierdie week se #Landbouweekliks-besoek op Rietfontein! Kom kuier saam tussen die kersieboorde!πŸ’ Skakel in elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147. *Heruitsendings Donderdae 18:30, Saterdae 07:00 en Maandae 18:00. @AFGRI @Bayer @dekalb_sa en @Landbouweekblad.
account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Dis amper tyd vir om af te skop! Maak 'n knoop in jou oor vir volgende Dinsdag, 13 Februarie en skakel in om 20:00 op . πŸ’ͺπŸ‹οΈβ€β™‚οΈπŸ€©

Dis amper tyd vir #DieGrootAfskud om af te skop! Maak 'n knoop in jou oor vir volgende Dinsdag, 13 Februarie en skakel in om 20:00 op #ViaDStv147. πŸ’ͺπŸ‹οΈβ€β™‚οΈπŸ€©
account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Twee legendariese fopdossers, Manila Von Teez en Kat Gilardi, is ons gaste vandag! Die tonge klap en daar is trane soos ons lag in hierdie laaste -uitdaging. Kyk vanaand om 20:00 saam!⚑️πŸ”₯
Saam met .

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Kyk, daar is darem net iets opwindend aan 'n kombuis-makeover! In volg ons die proses van begin tot eindel! Kom kyk hoe herinneringe in Minki se nuwe kombuis geskep word! Dinsdae om 17:00 op .πŸ₯³

Saam met UniversalKitchens

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Die Wes-Kaap se jongboer van die jaar vir 2023, Christi van den Heever leef sy passie uit by Rietfontein. Hy het diΓ© boerdery se omset binne vyf jaar byna verdubbel! Kyk vanmiddag om 18:00 op !πŸ‘¨β€πŸŒΎ
Saam met AFGRI, Bayer AG, @DEKALB_SA, landbou.com.

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Kom saam !πŸ™‹ Villiersdorp en Botrivier is hierdie week in die kollig. Hier is 'n paar vinnige feite oor diΓ© interessante dorpies. Skakel Woensdag om 18:00 in vir hierdie episode!

Kom saam #PlattelandToe!πŸ™‹ Villiersdorp en Botrivier is hierdie week in die kollig. Hier is 'n paar vinnige feite oor diΓ© interessante dorpies. Skakel Woensdag om 18:00 in vir hierdie episode! #ViaDStv147
account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Ons het 'n kleinhuis vol lekker programme op ons skedule in Februarie!😍 Van speletjies en doen-dit-self-dekor tot landbou- en kookprogramme Γ©n natuurlik ’n lekker gewigsverliesreeks! Nou kan jy nie sΓͺ daar’s niks op die TV nie!πŸ˜‰

account_circle
VIA TV(@viatv) 's Twitter Profile Photo

Hierdie week op gaan die sangeres, Leah saam met Iana 'n adrenalienbelaaide avontuur aanpak. Kan jy raai wat hulle gaan doen? β›°πŸ€Έβ€β™€οΈ
Skakel Donderdag om 20:30 in vir hierdie episode!

Saam met hoofborg Outdoor Warehouse;
Outdoorphoto, Mercedes-Benz en Hi-Tech SA.

Hierdie week op #DieUItdaging gaan die sangeres, Leah saam met Iana 'n adrenalienbelaaide avontuur aanpak. Kan jy raai wat hulle gaan doen? β›°πŸ€Έβ€β™€οΈ Skakel Donderdag om 20:30 in vir hierdie episode! Saam met hoofborg Outdoor Warehouse; Outdoorphoto, Mercedes-Benz en Hi-Tech SA.
account_circle