VeranderDinge
@veranderdinge
Kom kuier saam met @amorersg en @eloisecupido soos hulle gesels oor die kinkels en die kabels wat die lewe interessant maak. Pasgemaak deur @BrightRockZA.
ID: 3353067190
http://www.veranderdinge.co.za 01-07-2015 10:27:58
361 Tweet
371 Takipçi
142 Takip Edilen
Verslaggewer Jacques Pauw se omstrede boek oor staatskaping het rekordverkope behaal. VeranderDinge en Amore Bekker gaan vind meer uit oor die man agter die koerantopskrifte. Skakel in 18:00 op kykNET - #LoveChange BrightRock
Wie is lus vir 'n bietjie VeranderDinge met Amore Bekker IG: EloiseCupido? Nog net 'n paar slapies! As jy 'n episode van VeranderDinge misgeloop het. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00. #LoveChange
In die jongste aflewering kykNET TV het Amore Bekker lag-lag besoek afgelê by komediant, Jason Goliath. IG: EloiseCupido het uit te vind presies wat die onlangse hofbeslissing oor dagga beteken. ʼn vindingryke kunstenaar het ons gewys hoe jou slenter-sandale kleurvol herwin kan word.
Vanaand Amore Bekker vertoef in die geselskap van Suid-Afrika se eerste supermodel, Josie Borain, en kyk terug oor haar loopbaan in die mode-wêreld. Kom gesels vanaand saam met Amore Bekker en IG: EloiseCupido 18:00 op kykNET TV
Regstelling, Josie Borain vanaand om 6nm op kykNET TV VeranderDinge BrightRock IG: EloiseCupido
Hierdie week op kykNET TV, VeranderDinge lê besoek af by bekroonde skrywer en radio-omroeper, Redi Tlhabi, vir ʼn heerlike geselsie oor haar loopbaan, gesinslewe en meer. #LoveChange Pasgemaak deur BrightRock die lewensdekking wat verander soos jou lewe verander.
Vanaand Amore Bekker lê besoek af by bekroonde skrywer en radio-omroeper, Redi Tlhabi, vir ʼn heerlike geselsie oor haar loopbaan, gesinslewe en meer. Kyk die episode om 18:00 op kykNET TV
Al ooit gewonder hoe “crowdfunding” – oftewel, skarefinansiering – werk? Amore Bekker klop by ʼn deskundige aan om meer daaroor te leer. Kyk die episode vanaand om 18:00 op kykNET. BrightRock - die lewensdekking wat verander soos jou lewe verander. #LoveChange
Hierdie week kuier ons by die veelsydige akteur Frank Opperman. Skakel Donderdag in op kykNET TV Amore Bekker IG: EloiseCupido
PJ POWERS oor hoe sy teen haar alkoholisme geveg het. youtu.be/VscMmnh-dHA Official PJ Powers #LoveChange VeranderDinge BrightRock
Die brief wat Madiba vir PJ POWERS uit die tronk geskryf het. youtu.be/heQYbhVYu9s Official PJ Powers VeranderDinge BrightRock
As jy gisteraand se episode van VeranderDinge misgeloop het. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00. Amore Bekker, IG: EloiseCupido BrightRock #LoveChange
Vanannd op VeranderDinge @MarianneThamm, die spitsvondige joernalis en skrywer, gesels met Amore Bekker oor haar lewe en die liefde wat sy vir Afrika koester. Kyk die episode om 18:00 vanaand op kykNET TV BrightRock #LoveChange
Daarna kry ons raad oor die hindernisse van huis-deel, en IG: EloiseCupido gaan loer in by ’n rehabilitasiesentrum vir aasvoëls – die aarde se anti-helde. Kyk die episode om 18:00 vanaand op kykNET TV BrightRock #LoveChange
Dan sien IG: EloiseCupido hoe perde se stille waardigheid kinders met spesiale behoeftes se lewens, en gesondheid, verander. Kyk die episode om 18:00 vanaand op kykNET TV BrightRock #LoveChange
In die laaste episode van hierdie seisoen Amore Bekker gesels met die Springbok-legende Chester Williams. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op kykNET TV BrightRock
In die laaste episode van hierdie seisoen IG: EloiseCupido vind dan uit hoe om ’n behendige ouer vir uitruilstudente te wees. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op kykNET TV BrightRock