Veroniquev.Heyningen
@verorsg
RSG Radio Producer / Presenter - Musiek Sonder Grense, Regsake & SABC News Current Affairs. TV & Radio Script Writer, Voice-over Artist & Wine Student
ID: 89425140
12-11-2009 11:21:01
1,1K Tweet
818 Takipçi
569 Takip Edilen
Die Royal Show. 26 Mei tot 4 Junie. SA se grootste gemengde landbouskou. Meer info by royalshow.co.za The Royal Show
frik de jager sluit vanoggend in Klets en Kook by ons aan vanuit Griekeland en deel met ons 'n eg-tradisionele-resep uit Lesvos. Dis om 09:30 in INTUSSEN met IG: EloiseCupido Veroniquev.Heyningen
Kyk wie kuier vanoggend ná 09:00 saam met Eloise Cupido in die RSG-ateljee! RSG 100-104FM IG: EloiseCupido
Skakel môre 05 Julie om 21:20 in vir dié week se aflewering van Musiek sonder grense op RSG! RSG 100-104FM
Dié week in Regsake, gee Igna Klynsmith raad vir diegene wat tans besig is om te skei of moontlik by ‘n egskeiding betrokke is. Spesialisgas, arbeidsregkenner Johan Botes praat weer oor afgetredenes en werkloosheidsversekeringseise. Dis Regsake Maandag 07 Aug om 11:30 op RSG 100-104FM