Paarl Post
@thepaarlpost
Voice of Drakenstein covering news in Paarl, Wellington and surrounding areas | Get in touch [email protected] | 066 484 3728
ID: 274985394
https://paarlpost.co.za/ 31-03-2011 12:10:51
2,2K Tweet
3,3K Takipçi
1,1K Takip Edilen
’n 18-jarige man van Franschhoek sal na verwagting Maandag (3 November) in die hof verskyn nadat hy en nog ’n verdagte wat steeds op vrye voet is, ’n man beroof en doodgesteek het. Rasaad Adams 🇿🇦 paarlpost.co.za/franschhoek-po…
Shannon Robertson van die Boschendal-wynlandgoed is Saterdag (1 November) tydens ‘n provinsiale gala-aand as die Wes-Kaap se Landbouwerker van die jaar aangewys. Rasaad Adams 🇿🇦 paarlpost.co.za/boschendal-se-…
Die hofsaal by die Paarl-streekhof, waar die vermeende moordenaar van die 22-jarige Jade Williams Maandag (3 November) verskyn het, was gepak met geliefdes wat geregtigheid vir dié jong pa van Wellington eis. Rasaad Adams 🇿🇦 paarlpost.co.za/jade-williams-…
Die Tulbagh-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 42-jarige man en sy twee seuns Woensdagoggend (5 November) in ‘n strukturele brand in Gouda dood is. Rasaad Adams 🇿🇦 paarlpost.co.za/brand-in-gouda…