Suzanne Kotze (@suzannekotze) 's Twitter Profile
Suzanne Kotze

@suzannekotze

beauty editor, lover of fun, food, spice and all things nice.

ID: 180026393

calendar_today18-08-2010 17:28:06

1,1K Tweet

1,1K Takipçi

873 Takip Edilen

Suzanne Kotze (@suzannekotze) 's Twitter Profile Photo

There is something really special about a family business. The passion and love for their brand Sparkle Cosmetics SA is incredible. #morgantaylorsafari #gelishsafari

There is something really special about a family business. The passion and love for their brand Sparkle Cosmetics SA is  incredible. #morgantaylorsafari #gelishsafari
rooi rose (@rooi_rose) 's Twitter Profile Photo

"My beste raad om die "perfekte bikinilyf" te kry? Trek 'n bikini aan!" - Junette Syster Deur: Suzanne Kotze Foto: Kristina Stojiljkovic Model: Junette Syster van Ice Models Hare&Grimering: Cheryl Parker Assistent: Corne Greeff Blomme-en-net-eenstuk van #soextra

"My beste raad om die "perfekte bikinilyf" te kry? Trek 'n bikini aan!" - Junette Syster

Deur: Suzanne Kotze
Foto: Kristina Stojiljkovic
Model: Junette Syster van Ice Models
Hare&Grimering: Cheryl Parker
Assistent: Corne Greeff
Blomme-en-net-eenstuk van #soextra
rooi rose (@rooi_rose) 's Twitter Profile Photo

Karlien is wéér swanger, en in die wolke daaroor! Sy het die nuus gebreek tydens die opname van vandeesweek se #TeeEnTaaiToffies-podsending op #rrRADIO waarin sy en Ilse Salzwedel onder meer gesels oor hoe moederskap haar lewe verander het. Lees hier: rooirose.co.za/karlien-van-ja…

Karlien is wéér swanger, en in die wolke daaroor!

Sy het die nuus gebreek tydens die opname van vandeesweek se #TeeEnTaaiToffies-podsending op #rrRADIO waarin sy en Ilse Salzwedel onder meer gesels oor hoe moederskap haar lewe verander het.

Lees hier:
rooirose.co.za/karlien-van-ja…
Trevor Noah (@trevornoah) 's Twitter Profile Photo

To say we’re proud would be an understatement. Congrats to a team that many wrote off just a year ago. Our captain took criticism from all sides but today, the Springboks are back on top of the world. Well done Bokke. You have made us all proud. #rugbyworldcup2019 #southafrica

To say we’re proud would be an understatement. Congrats to a team that many wrote off just a year ago. Our captain took criticism from all sides but today, the Springboks are back on top of the world. Well done Bokke. You have made us all proud. #rugbyworldcup2019 #southafrica
rooi rose (@rooi_rose) 's Twitter Profile Photo

Die mooiste inspirasie vir 'n Somerkersfees, MinkivdWesthuizen se pragtige gesin, Lynette Francis-Puren en haar jeugliefde en 'n pragtige Kersgeskenkgids... Dis stylvol, sinvol en beslis PROPVOL! Lees meer: rooirose.co.za/10-redes-hoeko…

Die mooiste inspirasie vir 'n Somerkersfees, MinkivdWesthuizen se pragtige gesin, Lynette Francis-Puren en haar jeugliefde en 'n pragtige Kersgeskenkgids...

Dis stylvol, sinvol en beslis PROPVOL!

Lees meer: rooirose.co.za/10-redes-hoeko…
rooi rose (@rooi_rose) 's Twitter Profile Photo

In die nuutste #rooirose gesels MinkivdWesthuizen met Sarenda Eloff-Vorster oor die stilte van Stilbaai, hulle planne vir Kersfees en huil as terapie. 📸: Kristina Stojiljkovic Rok: Suné Snyman Design

In die nuutste #rooirose gesels MinkivdWesthuizen met Sarenda Eloff-Vorster oor die stilte van Stilbaai, hulle planne vir Kersfees en huil as terapie.

📸: Kristina Stojiljkovic
Rok: Suné Snyman Design
rooi rose (@rooi_rose) 's Twitter Profile Photo

Eerskomende Maandag op die rakke: En só skop ons 2020 in styl af! Die mooie Rolanda Marais en die o-so-stylvolle Anna-Mart Van der Merwe is ons Januarie 2020 voorbladgesigte. Rolanda Marais

Eerskomende Maandag op die rakke: En só skop ons 2020 in styl af! Die mooie Rolanda Marais en die o-so-stylvolle Anna-Mart Van der Merwe is ons Januarie 2020 voorbladgesigte.

Rolanda Marais
rooi rose (@rooi_rose) 's Twitter Profile Photo

Eerskomende Maandag op die rakke: die April 2020-uitgawe met die beeldskone Lea Vivier op die voorblad. Plus: ons kuier by Jan in Nice, die heerlikste (en mooiste) paasfees nóg, die smeulende Matthew McConaughey, wenke vir hulp met huiswerk, jou haargids, en raad vir vratjies.

Eerskomende Maandag op die rakke: die April 2020-uitgawe met die beeldskone Lea Vivier op die voorblad.

Plus: ons kuier by Jan in Nice, die heerlikste (en mooiste) paasfees nóg, die smeulende Matthew McConaughey, wenke vir hulp met huiswerk, jou haargids, en raad vir vratjies.
rooi rose (@rooi_rose) 's Twitter Profile Photo

AANDAG ALLE ROOI ROSE-LESERS: Het jy ook ons tydskrif op WhatsApp aangestuur gekry? Jammer julle, maar dit bly onwettig… Ongelukkig het iemand die wet oortree deur dit op hierdie wyse aan die publiek uit te stuur. (Lees meer onderaan!)

AANDAG ALLE ROOI ROSE-LESERS:

Het jy ook ons tydskrif op WhatsApp aangestuur gekry?

Jammer julle, maar dit bly onwettig… Ongelukkig het iemand die wet oortree deur dit op hierdie wyse aan die publiek uit te stuur.

(Lees meer onderaan!)
Marli du Toit (@modelmental) 's Twitter Profile Photo

Cheers to stylish new beginnings on relatively random Tuesdays @stylvol.co.za @suzannekotze @justinekroes Hopefully soon, bubbly with you spatkly ladies! #stylvol instagr.am/p/CDwnk5vJXdU/

Cheers to stylish new beginnings on relatively random Tuesdays @stylvol.co.za @suzannekotze @justinekroes Hopefully soon, bubbly with you spatkly ladies! #stylvol instagr.am/p/CDwnk5vJXdU/