Hoërskool Outeniqua (@ohskwaggas) 's Twitter Profile
Hoërskool Outeniqua

@ohskwaggas

ID: 632829690

linkhttp://www.outeniqua.co.za calendar_today11-07-2012 09:31:37

280 Tweet

1,1K Takipçi

105 Takip Edilen

Hoërskool Outeniqua (@ohskwaggas) 's Twitter Profile Photo

Jeugweek hierdie week! Sit more 'n ander das/serp/kopband/hoed op. Geen make-up/loshare/juwele nie. Hou by reëls, sodat GEESWEEK lekker is!

Hoërskool Outeniqua (@ohskwaggas) 's Twitter Profile Photo

Temas vir GW Ma. Uit ouma en oupa se kas. Di. A day in Disneyland Wo. Barbarians/Librarians Do. Hierin sal jy my nooit weer sien. Vr. Sport.

Hoërskool Outeniqua (@ohskwaggas) 's Twitter Profile Photo

George Eisteddfod: Twee Kwaggas vereer by Feeskonsert. Baie geluk aan: Johan Potgieter - wenner in 2 afdelings en Lara van Huyssteen.

Hoërskool Outeniqua (@ohskwaggas) 's Twitter Profile Photo

Die Kwagga A-skaakspan is tydens Saterdag 30 Aug. se SWD Liga toernooi in Mosselbaai as die 2014 SWD Liga skaakkampioene aangewys. Geluk!!

Hoërskool Outeniqua (@ohskwaggas) 's Twitter Profile Photo

Marli Koekemoer #Gr12 & Mia Clark #Gr8 is deur na die finaal van #RadikaalRedenaars se #NasionaleKompetisie in #Gauteng die #Desember

Hoërskool Outeniqua (@ohskwaggas) 's Twitter Profile Photo

Kristi Gouws is een van die vier #wenners van #RSG #Befonk se #NasionaleKompetisie vir hulp-Radio aanbieders vir Gr10-12's | #KwaggaTrots

Hoërskool Outeniqua (@ohskwaggas) 's Twitter Profile Photo

Koop 2 of meer kaartjies voor 1 Aug & staan n kans om n Joshua Na Die Reën CD te wen. Kaartjies beskikbaar by Hoërskool Outeniqua se kantoor. x.com/PieterRaath/st…