MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile
MuntSlim

@muntslim

Jou eenstop-tuiste oor geldsake.

ID: 797365835547504640

linkhttp://www.netwerk24.com/sake/muntslim calendar_today12-11-2016 09:10:04

838 Tweet

341 Takipçi

86 Takip Edilen

MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

#Gratisartikel: Kom kuier vir ons by die US Woordfees en vang vinnig 'n MuntSlim-"graad" netwerk24.com/Sake/Muntslim/… #Woordfees2018 Netwerk24

#Gratisartikel: Kom kuier vir ons by die US Woordfees en vang vinnig 'n MuntSlim-"graad"
netwerk24.com/Sake/Muntslim/…
#Woordfees2018
Netwerk24
MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

#Listeriose: Nie alle koue vleise word deur listeriose geraak nie. Housebrand, Ritebrand en Farmer's deli is van die handelsmerke wat nie onttrek gaan word van die rakke af nie. netwerk24.com/Sake/Maatskapp… Netwerk24 Vida Booysen

#Listeriose: Nie alle koue vleise word deur listeriose geraak nie. Housebrand, Ritebrand en Farmer's deli is van die handelsmerke wat nie onttrek gaan word van die rakke af nie.
netwerk24.com/Sake/Maatskapp…
Netwerk24
Vida Booysen
MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

Is jy lief vir braai? Wel, dan beter jy nie uitsien na April nie! Weens die BTW-verhoging, gaan 'n ou braaitjie jou duurder kos. netwerk24.com/Sake/Ekonomie/… Nellie Brand-Jonker Netwerk24

Is jy lief vir braai? Wel, dan beter jy nie uitsien na April nie! Weens die BTW-verhoging, gaan 'n ou braaitjie jou duurder kos.
netwerk24.com/Sake/Ekonomie/…
Nellie Brand-Jonker
Netwerk24
MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

#Uber: Nou kan jy rustiger wees oor jou veiligheid danksy Uber se nuwe funksie wat 24 uur 'n dag beskikbaar is. netwerk24.com/Sake/Ikt/uber-… Petrus Malherbe Netwerk24

#Uber: Nou kan jy rustiger wees oor jou veiligheid danksy Uber se nuwe funksie wat 24 uur 'n dag beskikbaar is.
netwerk24.com/Sake/Ikt/uber-…
Petrus Malherbe
Netwerk24
MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

#MuntSlim101: Millenniërs kan altyd doen met ekstra raad oor geldsake. MuntSlim met Netwerk24 het 'n praatjie hieroor gehad by die US Woordfees op Stellenbosch. Hier volg 'n opsomming. netwerk24.com/Sake/Muntslim/… Hanlie Stadler Netwerk24

#MuntSlim101: Millenniërs kan altyd doen met ekstra raad oor geldsake. MuntSlim met Netwerk24 het 'n praatjie hieroor gehad by die US Woordfees op Stellenbosch. Hier volg 'n opsomming.
netwerk24.com/Sake/Muntslim/…
Hanlie Stadler
Netwerk24
MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

#MuntSlim201: Almal benodig 'n geldplan in een of ander stadium van hul lewe. MuntSlim met Netwerk24 het 'n praatjie hieroor gehad by die US Woordfees op Stellenbosch. Hier volg 'n opsomming. netwerk24.com/Sake/Muntslim/… Hanlie Stadler Netwerk24

#MuntSlim201: Almal benodig 'n geldplan in een of ander stadium van hul lewe. MuntSlim met Netwerk24 het 'n praatjie hieroor gehad by die US Woordfees op Stellenbosch. Hier volg 'n opsomming.
netwerk24.com/Sake/Muntslim/…
Hanlie Stadler
Netwerk24
MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

#Listeriose: Nie net is koue vleise maklike etes nie, maar dit is ook goedkoop. So, hoe nou gemaak? Dít is wat verbruikers sê. netwerk24.com/Sake/Landbou/w… Netwerk24 Tasneem Van Rooyen

#Listeriose: Nie net is koue vleise maklike etes nie, maar dit is ook goedkoop. So, hoe nou gemaak? Dít is wat verbruikers sê.
netwerk24.com/Sake/Landbou/w…
Netwerk24
Tasneem Van Rooyen
MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

#DSTv: Die gewilde Glow TV kanaal wat Oorsterse kykstof bied mag dalk verwyder word & kykers is glad nie beïndruk nie. netwerk24.com/Sake/Ikt/kyker… Petrus Malherbe Netwerk24

#DSTv: Die gewilde Glow TV kanaal wat Oorsterse kykstof bied mag dalk verwyder word & kykers is glad nie beïndruk nie.
netwerk24.com/Sake/Ikt/kyker…
Petrus Malherbe
Netwerk24
MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

Is jy alewig bekommerd oor die veiligheid van jou geliefdes as hulle nie tuis is nie? Danksy verskeie apps is daar nou maniere om hul op te spoor. netwerk24.com/Sake/Ikt/spoor… Netwerk24 Petrus Malherbe

Is jy alewig bekommerd oor die veiligheid van jou geliefdes as hulle nie tuis is nie? Danksy verskeie apps is daar nou maniere om hul op te spoor.
netwerk24.com/Sake/Ikt/spoor…
Netwerk24
Petrus Malherbe
MuntSlim (@muntslim) 's Twitter Profile Photo

Is jy opsoek na 'n goedkoper lewenskoste? Dit lyk asof Bloemfontein 'n goeie opsie is. Lees meer oor die redes. netwerk24.com/Sake/Ekonomie/… Tasneem Van Rooyen Netwerk24

Is jy opsoek na 'n goedkoper lewenskoste? Dit lyk asof Bloemfontein 'n goeie opsie is. Lees meer oor die redes.
netwerk24.com/Sake/Ekonomie/…
Tasneem Van Rooyen
Netwerk24