Rina Marx
@mmcrinamarx
I VF Plus councilor. My goal is to use my political standing to uplift and empower communities.
ID: 1654127890513158145
04-05-2023 14:17:12
250 Tweet
162 Takipçi
74 Takip Edilen
📌 Aandag: Inwoners van Tshwane-metro Kom luister na die VRYHEIDSFRONT PLUS-leier, dr. Corné_Mulder en verreken hoe eiendomswaardasies in Tshwane jou raak. 🗓️ Dinsdag 10 Junie | 18:00 📍 Elim Full Gospel Kerk, Duxburyweg 114, Hillcrest, Pretoria 📱 Navrae: Kristle 072 237 4344
"Die VRYHEIDSFRONT PLUS het teen ʼn mosie van die ANC gestem tydens ʼn vergadering van die Ekurhuleni-metroraad wat vra vir die verwydering van die Eerste Wêreldoorlog-monument in Germiston." - Rdl. BlitzKriek 📌Artikel: bit.ly/EersteWereldoo… 💚 BLY INGELIG, VOLG: whatsapp.com/channel/0029Va…
❗️Fluitjieblasers moet beskerm word in land waar korrupsie gedy 🎙️ Philip van Staden MP 🇿🇦, VF Plus-LP op Pretoria FM
1/4 VRYHEIDSFRONT PLUS in Mogale City-munisipaliteit word oorval met diensleweringsprobleme Die VF Plus in Mogale City-munisipaliteit word daagliks oorval met klagtes van inwoners van slaggate, stukkende waterpype, kragprobleme en lamppale wat buite werking is.
"Die VRYHEIDSFRONT PLUS het ʼn Paia-aansoek ingedien by die Tshwane-metro om toegang te verkry tot dokumente om die regverdigheid en wettigheid van die metro se eiendomswaardasierol vir 2025-2029 te bepaal." - Rdl. Grandi Theunissen 📌Artikel: bit.ly/Tshwane-eiendo…
Beskerm wat joune is. Stem VRYHEIDSFRONT PLUS! 25 Junie 2025, Tshwane Metro Pretoria Wyk 56. Stemlokale in die wyk is: Pretoria-Oos Laerskool, Anton van Wouw Laerskool, Belgrave Square park, NG Kerk Universiteitsoord en Brooklyn Primary School.
"Die VRYHEIDSFRONT PLUS moedig pensioenarisse in die Ekurhuleni-metro aan om aansoek te doen vir korting op hul eiendomsbelasting voor die nuwe eiendomswaardasies inskop op 1 Julie 2025." - Rdl. Jennifer Glover 📌Artikel: bit.ly/Eiendomsbelast…
Ekurhuleni Council Meeting Ekurhuleni Budget: Billing Blunders - Residents pay the price. Monique Kriek VRYHEIDSFRONT PLUS councillor: Ekurhuleni Metro