Kelly-Lee Ohlson
@kellzzzohlson
Entertainment Journalist
ID: 352187939
http://son.co.za 10-08-2011 08:08:58
734 Tweet
165 Takipçi
357 Takip Edilen
Aunty Murial se exit uit #Arendsvlei is net so unfair en skielik soos #ShaleenSurtieRichards se dood - geen heads-up or goodbye - maar sy het haar merk en impak gelaat. Dankie Arendsvlei Theltom Masimila
So ready to witness the crowning of our new Miss South Africa
Die Olimpiese atleet Chad Le Clos is ook by Miss South Africa om sy meisie, Jeannie Mulder, te ondersteun. #MissSA2021 Kelly-Lee Ohlson
DIE plaaslike movie Barakat kan 'n kans kry om een van die grootste film-toekennings - 'n Oscar - te wen. ✍️ Kelly-Lee Ohlson son.co.za/Sonland/Lekke-…