Johan Anker
@johananker_
Child of God. Vocalist @Umusiek. Actor @talent_etc. Teacher. Fitness Freak
ID: 1675128973
16-08-2013 07:40:42
598 Tweet
508 Takipçi
395 Takip Edilen
Die Sondag Top10 van 12 Augustus.Stem vir jou gunsteling Nr. By 064 115 2281 Elizma Theron Steve Hofmeyr Touch of Class Johan Anker
Johan Anker ons nou oppad terug huis toe van bredasdorp af en luister na jou CD in die kar #hoopenbid
Lekker Aardklop Kunstefees !!! Wie sien ek die jaar daar! Kom kuier en luister bietjie by die kykNET TV verhoog! Christien De Klerk Marketing Universal Musiek Bino Boshoff
Dankie Johan Anker vir jou saam kuier by Overvaal Stereo 96.1 tydens Aardklop Kunstefees . Dit was lekker!! Universal Musiek Christien De Klerk Marketing
Niks kom naby die gevoel van jou CD in jou hand vashou nie! Onthou my album is beskikbaar by alle musiekwinkels en digitaal! So kry hom vandag vir naweek luistergenot! 😊 Christien De Klerk Marketing Bino Boshoff Universal Musiek 100% Afrikaans
Lekker Pretoria FM Kerskonsert die 28ste Nov om 18h00! Saam met CORDELIA Nádine Leah en @DieLieflinge . Hoop&Bid ek sien julle daar! Universal Musiek 100% Afrikaans Christien De Klerk Marketing
Pretoria FM hou 'n Kersfeeskonsert en ons is daar! Dit is regtig die wonderlikste tyd van die jaar! Hoop ons sien jou by #LoftusPark! Ingang is slegs enige nie-bederfbare kos. TussenSterre
Ooskaap!!! Hierdie feestyd is en lekker besig met my Hoop&Bid toer by julle! Kyk waar ek optree en kom sing en kuier saam! My album is ook na die tyd beskikbaar vir kersgeskenke! 😉🎅🏽🎄 Universal Musiek Christien De Klerk Marketing 100% Afrikaans Bino Boshoff
Nou op die verhoog by RSG 100-104FM verhoog by die KKNK - Johan Anker - man met die groot stem!
Overvaal Stereo 96.1 wynand strydom cheree Chrizaan Johan Anker @chanevalentine @rinelday_IBE Heidi
Taking Johan Anker through his paces manofsteelfitness #manofsteelfitness @oldparkssc #missionmonday goals set! #aca2019 4 days away!!! Arnold Sport Festival Africa Attitude set! Let’s do this!!! Online training with me!!… instagram.com/p/BxaF7ehg_n7/…
Baie dankie Aardklop Kunstefees vir n wonderlike tyd! Was ń voorreg om op die kykNET TV verhoog te sing. Ook dankie Overvaal Stereo 96.1 vir die onderhoud! Julle is ysters! Universal Musiek Christien De Klerk Marketing 100% Afrikaans
So @CityPowerJhb and Eskom Hld SOC Ltd my power was off from six o’ clock to 4am this morning! Ten Hours without power in Randpark Ridge! May I claim the food and appliances that are damaged from you?
Baie dankie Maroela Media vir die eksklusiewe plasing van Johan Anker se nuwe musiekvideo #MyArms maroelamedia.co.za/vermaak/musiek… via Maroela Media