FokofQuotes (@fpkquotes) 's Twitter Profile
FokofQuotes

@fpkquotes

Follow vir die beste quotes van die beste band Fokofpolisiekar. Follow @VFKTquotes vir quotes van VCK, FPK, aKING en DHF.

ID: 819943579

calendar_today12-09-2012 16:57:52

642 Tweet

4,4K Takipçi

12 Takip Edilen

FokofQuotes (@fpkquotes) 's Twitter Profile Photo

"Hou my net vas, die werklikheid is dat, ek nie weet wie ek is nie. Hierdie gaan nog lank vat, hierdie gaan nog seer maak !!!"

FokofQuotes (@fpkquotes) 's Twitter Profile Photo

En ek vat jou saam soos n storie sonder storielyn. En ons alby poestoe van pyn... En ek hardloop en skree 'mislei my nog een keer'