Daaglikse Bybel Vers (@bybelvers) 's Twitter Profile
Daaglikse Bybel Vers

@bybelvers

In die moeilikste tye bly ek sterk & deel graag daagliks ñ bybelvers vir krag & inspirasie. Donasies ABSA:9212669631 / BTC:1BqhdFVtHs82AKSfc4WQPA2efcvHBqLoGX

ID: 181222116

calendar_today21-08-2010 16:36:27

2,2K Tweet

1,1K Takipçi

0 Takip Edilen

Daaglikse Bybel Vers (@bybelvers) 's Twitter Profile Photo

Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting. - Psa 18:3 ANV #Bybelverse #BibleVerse

Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting. 
- Psa 18:3 ANV

#Bybelverse #BibleVerse
Daaglikse Bybel Vers (@bybelvers) 's Twitter Profile Photo

Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan 'n mens aan my doen?” - Heb 13:6 ANV #Bybelverse #BibleVerse

Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan 'n mens aan my doen?” 
- Heb 13:6 ANV

#Bybelverse #BibleVerse
Daaglikse Bybel Vers (@bybelvers) 's Twitter Profile Photo

Moet jou nie oor my verlekker nie, my vyand, al het ek tot 'n val gekom, ek sal weer opstaan, al sit ek in die donker, die Here is my lig. - Mig 7:8 ANV #Bybelverse #BibleVerse

Moet jou nie oor my verlekker nie, my vyand, al het ek tot 'n val gekom, ek sal weer opstaan, al sit ek in die donker, die Here is my lig. 
- Mig 7:8 ANV

#Bybelverse #BibleVerse
Daaglikse Bybel Vers (@bybelvers) 's Twitter Profile Photo

Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het. - 1Pe 5:6 ANV #Bybelverse #BibleVerse

Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het. 
- 1Pe 5:6 ANV

#Bybelverse #BibleVerse