therese bam
@theresebam
Freelance actress, presenter, voice over artist from CT
ID: 619123233
26-06-2012 12:48:49
671 Tweet
1,1K Takipçi
109 Takip Edilen
#Kwela: 🌊🌊therese bam gaan kuier in hierdie week se episode by Wilfred Chivell en vind meer uit oor ’n groot ontdekking wat hy op die seebodem gemaak het.
therese bam en die #Kwela-span besoek die eiesoortige Tankwa-padstal in vanaand se episode om 18:00 🗺🛋
🎬 BRAVO 🗓 Vanaand ⏰ 19:30 📺 kykNET TV Tiaan Langenegger Herman Lensing SARIE Tydskrif therese bam Suidooster Tracey Lange reynard slabbert
On BiB// @bib_africa ⠀ THERESE BAM therese bam #actor #voiceartist #narrator #reader⠀ ⠀ MIRRE By CHANETTE PAUL Chanette Paul LAPA Uitgewers ⠀ #writer #storyteller⠀ #afrikaans #books #boeke #publishers #bibafrica #audiobooks
Wat doen jy in ń noodgeval? Kyk #tussenons om 20:00 vanaand op kykNET&kie #babtreetjies om uit te vind! instagram.com/p/CcCpaFGIhVt/…
Vanaand kom kuier Dr. Chanell Martinussen, therese bam, Loren Loubscher en Cheswyn Ray in die #TussenOns-ateljee!🤩 Skakel vanaand om 20:00 in vir elke gesprek.🙌
Die Mei uitgawe van rooi rose is hier! Kry jou tydskrif vandag. Voorbladster: therese bam Fotograaf: Willem Botha Hare en grimering: Willem Botha Stilering: Amy-Lee Steenkamp
📺🛋 Dié week in #KassieKuiers kuier en klets RENALDO SCHWARP en die ikoniese Susanne Beyers via n virtuele koek-en-tee oor ma-wees en TV-karakters, en sy verklap meer oor haar nuwe rol op #DingeVannKind. therese bam en Schalk Bezuidenhout maak ook ’n verskynsel in hierdie episode.
Die pragtige therese bam is op die voorblad van rooi rose se Mei-uitgawe en ons kan nie genoeg kry van dié oomblikke agter die skerms nie! Videograaf: Devon Daniels Fotograaf: Willem Botha Hare en grimering: Willem Botha Beauty Stilering: Amy-Lee Steenkamp
In #OpEnWakker om 08:35 – Dis #Kinderbeskermingsweek en ons praat met aktrise therese bam oor haar betrokkenheid by For Good. #RSG GustavGreylingRSG Sue Pyler Robbie Kruse
Next on Wat's die Okkasie... We visit actress and TV presenter therese bam and her family. She's planning a Father's Day celebration for her husband. Tuesday at 19:00. #SABC2ALLIN
Coming up on Wat's die Okkasie... We visit actress and TV presenter therese bam and her family. She's planning a Father's Day celebration for her husband. Tonight at 19:00. #SABC2ALLIN