Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile
Danie Marais

@thedanielama

Journalist, press officer and film festival coordinator for the Woordfees, music junkie and poet

ID: 145657651

linkhttp://www.nb.co.za/authors/2293 calendar_today19-05-2010 14:25:53

2,2K Tweet

1,1K Followers

478 Following

Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

Oor Simon & Garfunkel se America - 'n liedjie oor Amerika as ’n fisiese plek en ’n geografiese gebied, maar ook as ’n ideaal, ’n droom en ’n versugting so wyd en onpeilbaar soos menslike verlange. omny.fm/shows/alhoebek…

Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

Ek kan nooit na Springsteen se My Hometown luister sonder om te dink aan my grootwordjare en Afrikaans en die plekke en mense wat daarmee verstrengel is nie en al die dinge wat uitgelewer is aan die meedoënlose wind en weer van groter magte. omny.fm/shows/alhoebek…

RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

Dié skouspelagtige verwerking van Brecht & Weill se klassieke balletkabaret, Die sewe doodsondes, put inspirasie uit ’n onvoltooide manuskrip deur Hennie Aucamp. Bianca le Grange lei ’n geselskap van 20 dansers, sangers en musikante. bit.ly/3E1rQGM #WildVirWoordfees

Dié skouspelagtige verwerking van Brecht & Weill se klassieke balletkabaret, Die sewe doodsondes, put inspirasie uit ’n onvoltooide manuskrip deur Hennie Aucamp. Bianca le Grange lei ’n geselskap van 20 dansers, sangers en musikante. bit.ly/3E1rQGM
#WildVirWoordfees
Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

Vandag se Liedjies met lang asems op RSG 100-104FM gaan oor Sinatra se "Strangers in the Night" - 'n liedjie wat hy glo verpes het, maar waaroor Bob Dylan liries raak in sy nuwe boek, The Philosophy of Modern Song, wat op 8 November verskyn. omny.fm/shows/alhoebek…

Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

'n Paar gedagtes oor Elvis se "Hound Dog". Wanneer dit speel en ek dink aan die konserwatiewe 50's verstaan ek wat Bob Dylan bedoel het toe hy gesê het: “Hearing Elvis for the first time was like a jailbreak – and I didn’t even know I was in jail.” omny.fm/shows/alhoebek…

Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

Baie lekker om weer van die Arctic Monkeys en Yeah Yeah Yeahs te hoor. As jy nog nie vanjaar na die Yeah Yeah Yeahs se "Burning" geluister het nie, moet jy plan maak. netwerk24.com/netwerk24/kuns…

Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

Ek het gister oor Gershwin se Summertime op RSG 100-104FM gesels. Daar is verskeie fantastiese weergawes. Onder my gunstelinge tel Sam Cooke en Janis Joplin s'n, maar die een wat die liedjie wêreldwyd bekend gemaak het, is Ella Fitzgerald en Louis Armstrong s'n: omny.fm/shows/alhoebek…

Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

Sien baie uit na deelname aan die eerste Musiekindaba op Stellenbosch. Ek lei 6 paneelgesprekke wat temas soos protesmusiek insluit.

Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

My albums van die jaar ná die groot gebruiklike gewroeg. Daarmee saam is links na my 75 Songs That Got Me Through 2022 playlist op Apple Music, Spotify en YouTube. hurray for the riff raff Big Thief Andrew Bird netwerk24.com/netwerk24/kuns… via Netwerk24

Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

Obsession takes its own sweet time, but I am finally “finished” with 2022's Haunted Mellow Best after spending some time with my own playlists of the year and checking out loads of other year-end lists. Perfect to play on shuffle. music.apple.com/za/playlist/20…

Obsession takes its own sweet time, but I am finally “finished” with 2022's Haunted Mellow Best after spending some time with my own playlists of the year and checking out loads of other year-end lists. Perfect to play on shuffle.

music.apple.com/za/playlist/20…
Danie Marais (@thedanielama) 's Twitter Profile Photo

“Tell the truth, but tell it slant” het Emily Dickinson geskryf en Bob se nuwe boek herinner jou daaraan dat dit nog altyd sy spesialiteit was. Ook dat hy bitter subversief snaaks en onbeskaamd eksentriek is. Hier is my resensie: netwerk24.com/netwerk24/kuns… via Netwerk24

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Op 23 Junie maak ons die program bekend. Kom borrel, bruis en bars uit jou nate in die Boland. @ToyotaSA Stellenbosch University kykNET TV Netwerk24 #Borrel #Woordfees2023 #ToyotaUSWoordfees2023 Klik hier vir meer inligting: woordfees.co.za/nuusmedia/op-2…

Op 23 Junie maak ons die program bekend. Kom borrel, bruis en bars uit jou nate in die Boland. <a href="/ToyotaSA/">@ToyotaSA</a> <a href="/StellenboschUni/">Stellenbosch University</a> <a href="/kykNETtv/">kykNET TV</a> <a href="/Netwerk24/">Netwerk24</a> #Borrel #Woordfees2023 #ToyotaUSWoordfees2023 Klik hier vir meer inligting:
woordfees.co.za/nuusmedia/op-2…
PEN Afrikaans (@penafrikaans) 's Twitter Profile Photo

"Lees, luister, kyk en slurp alles in soos ’n besetene. Probeer verstaan hoe die boeke, gedigte, flieks, TV-reekse en liedjies werk wat jou blik verstel en jou laat brand om self te skryf. [...]" Lees Danie Marais se antwoorde op ons #Vinnigevrae in die nuwe Taalgenoot.

"Lees, luister, kyk en slurp alles in soos ’n besetene. Probeer verstaan hoe die boeke, gedigte, flieks, TV-reekse en liedjies werk wat jou blik verstel en jou laat brand om self te skryf. [...]"

Lees Danie Marais se antwoorde op ons #Vinnigevrae in die nuwe Taalgenoot.