terloops (@terloops_) 's Twitter Profile
terloops

@terloops_

Behep met TV! đŸ“ș Jy ook? Welkom hier.😀
Ons kies die beste sepies, reekse en flieks om nou aanlyn op Showmax, DStv, Netflix, ens. te stroom.

ID: 1491367494736568320

linkhttps://terloops.co.za/ calendar_today09-02-2022 11:05:03

616 Tweet

230 Followers

129 Following

terloops (@terloops_) 's Twitter Profile Photo

Klik hier om te sien waarna jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op kykNET&kie kan uitsien: bit.ly/Terloops_TNGA

Mense wat sĂȘ bloed is dikker as water het nog nie ’n power couple ontmoet nie! Hier is ’n voorskou van wat jy hierdie week op @Suidoostertv en @Binnelanderstv kan verwag: bit.ly/Terloops_Sepie

Die stadsjapies is oppad plaas toe! đŸ§‘â€đŸŒŸ Donderdag om 20:00 begin die tweede seisoen van #Plaasjapie op kykNET TV. Klik hier om die deelnemers te ontmoet: bit.ly/Terloops_plaas

Die stadsjapies is oppad plaas toe! đŸ§‘â€đŸŒŸ Donderdag om 20:00 begin die tweede seisoen van #Plaasjapie op kykNET TV.

Klik hier om die deelnemers te ontmoet: bit.ly/Terloops_plaas

terloops (@terloops_) 's Twitter Profile Photo

Kom loer saam met ons agter die skerms op die stel van kykNET TV se nuwe dramareeks, #JuffrouX, met Trix Vivier in die titelrol: bit.ly/Terloops_JufXA

Lees ons recap van die nuutste episode van #InDieSop met die sjef Bertus Basson dekorkenner Misi Overturf Creative en hul gedugte span wat Café Lemur binne Klapmuts se Exotic Animal World weer reg toor: bit.ly/Terloops_IDS7

Sy naam is op almal se lippe op die oomblik – of jy hom nou as Pitbull in #KoekShowmax, Morgan in #WhiteLiesSA, Vernon in #SpinnersShowmax of as Arendsvlei se geliefde Clint ken, geen mens kan wegkyk as die akteur Clay Evertson op ’n skerm verskyn nie: bit.ly/Terloops_CE

Die tweede seisoen van kykNET TV se werklikheidsreeks #Plaasjapie, waar stadsjapies die plaaslewe van naderby ervaar, het met emmers vol moed (en melk...) afgeskop: bit.ly/Terloops_PJ1

Terwyl sommiges se geheime ontbloot word, draai ander weer die rat voor mense – selfs geliefdes – se oĂ«. Hier is ’n voorskou van wat jy hierdie week op @Suidoostertv en @Binnelanderstv kan verwag: bit.ly/Terloops_Sepie

Hier's waarna kan jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op kykNET&kie uitsien: bit.ly/Terloops_TNGA3

Soms kry ’n mens net die gevoel dat iemand siek, psycho en dodgy is – presies wat @Arendsvleitv se villain of all villains, Audrey, binne ons wakker maak. Ons gesels met die aktrise wat haar vertolk, Taryn Hess: bit.ly/Terloops_TH

15 plaaslike realiteitsreekse wat jy nie moet misloop nie - van boere wat liefde soek tot vurige versoeking – Suid-Afrikaanse realiteitsreekse is volop Ă©n propvol drama: bit.ly/Terloops_15RR

Die Suidooster karakter, Tim du Plooy op kykNET&kie is nie jou tipiese skurk nie... Maar daar is min wat so vuil soos dié wolf in skaapsklere sal speel. Ons gesels met die akteur Marco Spaumer oor hoe hy oor die jare aan sy karakter bly timmer het: bit.ly/Terloops_MSi

Die Suidooster karakter, Tim du Plooy op kykNET&kie is nie jou tipiese skurk nie... Maar daar is min wat so vuil soos dié wolf in skaapsklere sal speel.

Ons gesels met die akteur Marco Spaumer oor hoe hy oor die jare aan sy karakter bly timmer het: bit.ly/Terloops_MSi
terloops (@terloops_) 's Twitter Profile Photo

Die nuutste episode van kykNET TV se werklikheidsreeks #InDieSop is drie dae van willewragtig-wees met The Alma Café wat 'n verstommende transformasie ondergaan: bit.ly/Terloops_IDS8

Episode twee van kykNET TV #Plaasjapie se nuwe seisoen het gesien hoe die konflik tussen twee deelnemers tot uiterstes gedryf is met een se alterego wat ook ’n draai kom maak het. Lees meer hier: bit.ly/Terloops_PJ2

Ontmoet die rolverdeling van kykNET TV se edgy nuwe dramareeks, #JuffrouX, wat bekendes soos Trix Vivier, Bianca Flanders, Clayton Evertson en Brendan Daniels insluit: bit.ly/Terloops_Ontmo

terloops (@terloops_) 's Twitter Profile Photo

Die ondenkbare gebeur hierdie week as Bridgette en Nazeem kragte saamspan. Lees ons voorskou van wat jy hierdie week op @SuidoosterTV en BinnelandersTV kan verwag: bit.ly/Terloops_Sepie

Waarna kan jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op kykNET&kie uitsien: bit.ly/Terloops_TNG_A4

Benoude katte maak benoude spronge
En daar is ’n hele paar Ruiterbosch-inwoners wat vandeesmaand in @Suidoostertv die druk voel. Lees hier wat jy alles in Mei kan verwag: bit.ly/Terloops_SOMei

#JuffrouX is moeilike kykstof, maar dis Ɖ fantastiese & realistiese blik op skoolgeweld, bendes, dwelmmisbruik & oor Ɖ enkele onderwyser, vertolk deur Trix Vivier, wat met Wiskunde & waagmoed, haar leerlinge se lewens wil verander. Lees dit nou: bit.ly/Terloops_JufXK

Amanda se troebel verlede kom onder die loep, terwyl Kyla dalk ’n bietjie te hard kuier. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, #WyfieShowmax kan verwag: bit.ly/Terloops_Wyfie